3 — Meisiekind 가사 및 번역

이 페이지에는 3의 노래 "Meisiekind"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Hierdie dag belangrik my lief
Die fotos in my hand 'n ope brief
Hier was jy nog in die gradeklas
Klein haasbekkie met handjies skoongewas
Hier’s jou kleinboet hy kon jou so pla
Geduld word mos van ma’s gevra
Hier jou matriekafskeidsdans
Jou rok so mooi, o sterreglans
Vandag is jou troudag my meisie
Jy word 'n vrou my kind
Mag vreugde groei deur die jare
Hierdie jou dag
Toekoms wat wag
My liefste, my meisiekind
Jy gaan weg dis soos die lewe is
My meisiekind ek sal jou baie mis
Daar is plek in ons familiekring
Vir hom wat jou vreugde bring
Meisiekind dis jou huweliksfees
Ek sal nie huil ek sal net vrolik wees
Hierdie more reeds pêrelgrou
Word wakker lief die toekoms wag vir jou
Vandag is jou troudag my meisie
Jy word 'n vrou my kind
Mag vreugde groei deur die jare
Hierdie jou dag
Toekoms wat wag
My liefste, my meisiekind

가사 번역

이 날은 중요한 내 사랑
내 손에 사진 공개 편지
여기 당신은 여전히 gradeklas 에 있었다
손을 가진 작은 하스벡키는 거의 청소했습니다
여기 네 남동생이 있는데 널 귀찮게 할 수도 있어
인내는 어머니의 이끼가 물었다
여기 당신은 matriekafskeidsdans
오스테레글란스
오늘은 당신의 결혼식 날 내 여자
당신은 내 아이 여자입니다
수년간 기쁨이 성장할 수 있습니다
이 당신의 날
기다리는 미래
사랑하는 내 딸들
넌 그냥 가버려 마치 삶이
내 딸과 나는 당신을 아주 많이 그리워 할 것입니다
우리의 큰 가족 원에 장소가 있다
당신에게 기쁨을 가져다 그를 위해
소녀 아이 그것은 당신의 결혼식 축하입니다
난 그냥 기뻐할 것이다 울지 않을 것이다
이 더 이미 프 렐 그라우
당신을 기다리는 미래를 사랑 일어나
오늘은 당신의 결혼식 날 내 여자
당신은 내 아이 여자입니다
수년간 기쁨이 성장할 수 있습니다
이 당신의 날
기다리는 미래
사랑하는 내 딸들