Coenie De Villiers — Die Jagtog 가사 및 번역

이 페이지에는 Coenie De Villiers의 노래 "Die Jagtog"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

My pa was 'n jagter
Hy was 'n man van staal
Daar was krag in elke spier
Hy kon die rigting van 'n dier
Soos 'n Nimrod op die wind bepaal
Soos die jagter van ouds het hy die spoor gesny
En sekuur deur die veld
Soos 'n Ariese held
Het my pa op die spoor gebly
Om Afrikaner te wees
'n Boer uit een stuk
Was die wil van Bo —
So het Pa geglo — dit was meer as net blote geluk
(koor)
Moenie vrees nie my seun
Jy kom jou vel te na
Jy is Boer in murg en been —
Wat meer kan jy vra
Ons het eendag gaan jag
Net ek en my pa
Met die geweer teen sy skouer
Was hy wyser, was hy ouer
Hy was méér as wat 'n seun kon vra
So skuins ná drie
Het hy 'n blesbok gekwes
Ons het die bloedspoor gesny
Langs die heuwels verby
En later het ons noord, noord-wes
Ons gewonde prooi gevolg tot diep in die bos
Waar die laatmiddagson
— soos net die laeveld kon —
Skadu’s tussen bome los
(koor)
Maar skielik was ek bang
Want in my hart het ek geweet
Ons het rigting verloor
Ons was áf van die spoor —
Pa het die pad huis toe vergeet
Ja, skielik was ek bang
Al was dit moeilik om te glo
Dat my pa kon verdwaal
Dat my pa ook kon faal
— maar miskien voel baie kinders tog só
(koor)

가사 번역

아버지는 사냥꾼
그는 강철 사람이었다
모든 근육에 힘이 있었다
그는 동물의 방향을 수 있습니다
바람 에 니므로드 처럼 결정
늙은 사냥꾼이 자취를 감춘 것처럼
그리고 필드에 의해 sekuur
아리안 영웅
트랙에 내 아버지는 남아
금잔화를 위하여
한 조각의 농부
위 에서 의지 했다 —
그래서 아버지는 생각—그냥 단순한 행운보다 더 있었다
(합창)
두려워 말라 내 아들
당신은 당신의 피부를 에 시켰습니다
당신은 골수와 뼈의 농부입니다 —
당신은 무엇을 더 요구할 수 있습니까
우리는 사냥 갈 하루가 있습니다
나랑 아빠만
어깨에 총을 겨눠서
그는 현명했고,나이가 많았다
그는 아들이 물어볼 수있는 것보다 더 많은했다
그래서 세 후 기울어 진
그는 얼룩 gekwes 했다
부풀어 오른 컷이 있어
언덕을 따라 이상
그리고 나중에 우리는 북,북서쪽을 가지고 있습니다
숲 깊은 곳에서 우리의 부상당한 먹이
라트미드닥슨이 있는 곳
-로랜드 만 할 수있는 것처럼 —
나무 사이의 그림자 느슨한
(합창)
그러나 갑자기 나는 두려워했다
내 마음 속에 나는 알고 있었기 때문에
우리는 방향을 잃었다
우리는 트랙의 알렉스 였다. —
아빠는 집으로 오는 길을 잊었다
예,갑자기 나는 두려워했다
믿기 힘들었지만
아버지가 길을 잃을 수도 있다고
아버지가 실패할 수도 있다고
-그러나 아마 아직도 이렇게 많은 아이들을 느끼십시오
(합창)