Coenie De Villiers — Liefdesraaisel 가사 및 번역

이 페이지에는 Coenie De Villiers의 노래 "Liefdesraaisel"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Vir jou sal ek lief bly, het sy een nag gesweer
En dit werklik bedoel — het sy later beweer
Ja, ek kry die motor, en sy kry die kind
— om die hofsaak te skik word die liefde weer blind
Beloftes ten spyt is ons só uitmekaar
Om elkeen die lewe weer alleen in te vaar;
Om ondanks die letsels dalk weer te probeer
Want sommige lesse word selde geleer
(koor)
Die liefde is meedoënloos
Dit maak jou stukkend
Dit maak jou broos
Al soek jy iewers dieper in —
Dit bly steeds 'n raaisel
Hoe minaars bemin
Die onskuld se fleur is vir ewig verby
Die minnares in my bed het haar liefde bely
Ko’s maak 'n baba, het sy saggies gesê
En ek dink dit was toe wat ons albei wou hê
Maar later, na twaalf, na te veel Chardonnay
Was die oeroue drang vir die nag reeds verby;
Haar asem se ritme — reëlmatig en soet
Maar dis jou wat ek mis, wat my snags so laat boet
(koor)

가사 번역

당신을 위해 내가 머물 사랑합니다,그녀는,어느 날 밤 맹세
그리고 정말 의미-그녀는 나중에 주장했다
네,차도 있고 아이가 생기죠
-재판에서 해결해야 할 사건은
후회하는 약속은 우리가 너무 떨어져 있습니까
일생을 홀로 항해하며;
결점에도 불구하고 에 다시 시도 할 수 있습니다
몇 가지 교훈은 거의 배운 적이 있기 때문에
(합창)
이 사랑은 끊임없이 계속됩니다
그것은 당신의 물집이 있습니다
그것은 당신을 허약하게 만듭니다
모든 어딘가에 깊은 당신을 검색 —
그것은 여전히 신비에 남아있다
어떻게 미나 사랑
무죄의 전성기는 영원히 사라 졌어요
내 침대에서 정부는 그녀의 사랑 고백이있다
코가 부드럽게 말했다
그리고 그때 우리 둘 다
그러나 나중에,12 후에,너무 많은 샤르도네 후
밤새 원형바이러스 갈망이;
그녀의 호흡의 리듬-것 달콤한
하지만 내가 그리워하는 건 너야 그건 내 밤이니까
(합창)