Coenie De Villiers — Solly en Ma 가사 및 번역
이 페이지에는 Coenie De Villiers의 노래 "Solly en Ma"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Na pa se dood was ma alleen
(die Karoo in die winter word koud)
Ek was tien daardie jaar en my broer was vier
En my ma was skielik oud
Sy’t rokke gemaak vir die hele distrik
En gewerk tot laat in die nag
En soms as sy opkyk sou 'n mens kon sweer
Dat sy pa op die drumpel verwag
Solly was 'n boerejood
Op reis van plek tot plek
Met knope en lappe sy brood verdien
Dog kwalik sy petrol gedek
En deur die jare het Solly aan ma
Meer as knope en garing verkoop
Haar oë was nou immer op die pad gerig
In haar hart was daar skielik weer hoop
Na ete dan vat hy my ma se hand
En die kinders moes buite bly
Maar selfs na jare se kom en gaan
Bly sy woorde my steeds nog by:
(koor)
Kom ek en jy gaan vye pluk
En ons los die kind om te speel
Die lewe is hard en die bietjie geluk
Wat ons het, my lief, moet ons deel
Want dis rooier as 'n malva
En dis so seker soos die son
Selfs anderkant die liefde
Lê my hart se horison
Die jare het verbygeflits
Die lewe was goed vir ma
Solly het haar weer 'n vrou gemaak
Gehelp om die las te dra
Maar eendag het ons nuus gekry
Van die Buick op 'n draai in die pad
Ma se hart het ineengekrimp
Want die Here het Solly gevat
Ek weet dit was sonde, het my ma gebieg
En die Singer getrap dat hy dreun
Want 'n vrou bly 'n vrou, en Solly was man —
Maar wat sal jy weet, my seun?
En tog onthou ek sy sagte oë
As hy vra of ons buite sou bly
En selfs na jare se kom en gaan
Bly sy woorde my steeds nog by:
(koor)
가사 번역
아버지의 죽음 이후 혼자 어머니였다
(추운 겨울의 카루)
나는 그 해 10 살이었고,내 동생은 4 살이었다
그리고 내 어머니는 갑자기 오래되었다
그녀는 전체 지구를 위해 만든 드레스
그리고 늦은 밤까지 일했다
그리고 가끔은 그녀가 고개 들어도 맹세할 수 있어
그의 아버지가 예상 임계 값에
솔리는 보레쥬드였다
장소에서 장소 여행
매듭과 넝마 그의 빵을 적립
개는 자신의 가솔린 덮여 분개
그리고 수년간 엄마와 솔ᆯ리를 보냈어요
매듭 및 원사 판매 이상
그녀의 눈은 지금 방향 도로에 있었다
그녀의 마음에 갑자기 다시 희망이 있었다
저녁 식사 후 그는 내 어머니의 손을 요약
그리고 아이들은 밖에 있어야 했다
그러나 심지어오고 가고 년 후
그의 말을 나에게 여전히 기쁘게하십시오:
(합창)
내가 와서 당신은 무화과 따기 이동
그리고 우리는 재생 아이를 풀어
인생은 어렵고,운이 조금 있다
우리가 가진 것,내 사랑,우리는 일부해야합니다
제라늄 보다는 더 적기 때문에
그리고 그것은 태양 만큼 확실합니다
심지어 사랑을 넘어
내 마음의 지평선 거짓말
수년 동안에는 verbygeflits 가 있습니다
삶은 엄마를 위해 좋았다
솔리 다시 여자가 만든 그녀를 보았다
는 부하를 수행하는 데 도움이
그러나 어느 날 우리의 소식은 얻었다
이 뷰익은 길바닥에서 구부러져
엄마의 마음은 분출했다
때문에 주님의 빠른 약삭
나는 그것이 죄였다는 것을 알고 있습니다,나의 어머니는 저를 가지고 있었습니다
그리고 가수는 그가 두근 거리는 것을 강화
왜냐면 여자는 여자고,솔리는 남자였으니까 —
하지만 넌 뭘 알겠니,아들아?
그리고 나는 그것의 부드러운 눈을 기억한다
그가 요청하거나 외부 남아있을 것입니다 경우
그리고 심지어오고 가고 년 후
그의 말을 나에게 여전히 기쁘게하십시오:
(합창)