Die Melktert Kommissie — Wegraak 가사 및 번역
이 페이지에는 Die Melktert Kommissie의 노래 "Wegraak"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Wegraak, wegraak
Teruggaan en als regmaak
Weer probeer
'n Tweede keer
Drome kan mos waar word
Weer te laat, weer te laat
Spyt kom altyd wanneer hy wil
My pen leen gedagtes
En uitveër los wat reg is
En als tussen-in maak my kwaad
Skribbel, skrabbel, screw dit
Skrap dit uit
Flui-fluit, die storie word toegesluit
Secret woorde, stok on spore
Ek wens ek kon die thoughts wegsmyt
Terugpraat, terugpraat
My tong bly soms net 'n bietjie te glad
My woorde word al skerper
En hardloop vir my weg
En gaan skuil agter iemand se haat
Gister se sondes kom kuier weer vandag
Die engele leer vloek
En die duiwels lê en lag
Paranoia word my enigste maat
Spyt kom altyd net te laat
Krokodiltrane rol weer oor my wang
Dit is die byt wat my bangmaak
En die spyt waaraan ek hang
Wat as iemand uitvind
En wat as almal begin praat
Vinger wys is sonde
Maar sonde bly 'n vraat
Dit vreet my vreet my vreet my op
Net sodra ek opstaan en vergeet stamp ek my kop
Hou kop hou kop baby hou net vas
Hou kop hou kop baby hou net vas
Skribbel, skrabbel, screw dit
Skrap dit uit
Flui-fluit, die storie word toegesluit
Secret woorde, stok on spore
Ek wens ek kon die thoughts wegsmyt
가사 번역
길을 잃고,길을 잃는다.
돌아가서 고쳐
다시 시도하십시오
두 번째 시간
꿈은 어디에 이끼 수 있는가
다시 너무 늦게 다시 너무 늦
후회는 항상 그가 원하는 때 온다
내 펜 빌리 생각
그리고 지우개는 바로 그 느슨한
그리고 그 사이의 모든 것이 나를 화나게 만든다
낙서,스크래블,나사
에서 삭제
플루리 플루트,이야기는 잠겨 있습니다
비밀 단어,트랙에 스틱
나는 생각 wegsmyt 수 있으면 좋겠다
엄마말말고,엄마말고
내 혀는 때때로 너무 부드럽게 유지됩니다
내 말은 모두 선명하다
그리고 나를 멀리 실행
그리고 누군가의 증오 뒤에 숨어
어제의 죄는 오늘 다시 방문하기 위해 왔습니다
천사들은 저주를 배웁니다.
그리고 악마는 거짓말을하고 웃음
편집증은 내 유일한 파트너
후회는 항상 너무 늦게 온다
크로코딜트레인 역할을 다시 내 뺨에
이 물린 날 무서워
그리고 내가 끊었하는 후회
만약 누군가 알게된다면
그리고 모든 사람들이 말을 시작하면 어떨까요
가리키는 손가락은 죄입니다
그러나 죄는 둔식으로 남아 있습니다
그것은 나를 먹는다 나를 먹는다
내가 일어나자마자 대쉬에 대해 잊어 버리면
머리를 유지 그냥 붙어 계속 머리 아기를 유지
머리를 유지 그냥 붙어 계속 머리 아기를 유지
낙서,스크래블,나사
에서 삭제
플루리 플루트,이야기는 잠겨 있습니다
비밀 단어,트랙에 스틱
나는 생각 wegsmyt 수 있으면 좋겠다