Fokofpolisiekar — Bid Vir My 가사 및 번역

이 페이지에는 Fokofpolisiekar의 노래 "Bid Vir My"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Ek voel veilig as ek verlore is
Ek voel bang as ek le
Vir daai man sonder naam
Wat op elke drumpel
Van elke deurkosyn staan
Fok jou
Fok jou!
Ek fokken weet ek is verkeerd
Tenminste probeer ek om my self te ooreed
Dat daar iets beter vir ons is
Ek wil spontaan aan die brand slaan
Ek word konstant bewus gemaak
Waarheid en vrede
Het jy lankal uit my woordeskat gekrap
Ek fokken weet dit is verkeerd
Bid vir weerlig in die reen!
Bid vir weerlig in die reen!
Bid vir my!
Bid vir my!
Bir vir, weerlig in die reen

가사 번역

내가 분실 한 경우 안전 느낌
나는 두려워 만약 내가 르
이름 없는 남자를 위해
모든 임계값에
각 문틀 대의
엿 너
엿 먹어!
내가 틀렸다는 거 알아
그러나,나는 내 자신을 버리려고 노력한다
우리에게 더 나은 무언가가 있다는 것을
자발적으로 불타고 싶어
나는 끊임없이 알고 있습니다
진실과 평화
내 어휘에 긁힌 지 오래 됐나?
내가 잘못 알고 빌어 먹을
빗속에 번개를 빌어라!
빗속에 번개를 빌어라!
날 위해 기도해!
날 위해 기도해!
비르,비에 번개