Fokofpolisiekar — Klipgooi Glashuis 가사 및 번역
이 페이지에는 Fokofpolisiekar의 노래 "Klipgooi Glashuis"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Moenie bang wees nie
Gee jouself weg
Vir absoluut niks nie
Word deel van die battery
Waarna niemand sal luister nie
Ons is in elk geval dieselfde
Koolstof kopiee
Met slange vir vriende
Dwelms is skelm
En het al my woorde gesteel
Ons soek 'n podium
Iets van betekenis
Nou dat ons ouer is
Word die rook al hoe dikker in
My longe ingeasem
Doen ons Prozac in plaas van Ritalin
Drink ons op jou wat sy drome kan onthou
Jy’s nie generies nie
Ek’s net pateties
Dis redelik frusterend maar
Ek wil net iets warm vashou
Die emosionele hel
Waarin ek myself bevind
Nou dat ons kouer is
Word die rook al hoe dikker in
Ons atmosfeer in gebliksem
'n weermag hyskrane op die horison
Beskerm jou deur om jouself toe te bou
Vasgepleister in woonkamers
In voorstede
Soek ons grasie van ons doemprofete
Ek lys my nuweweeks-voornemens magteloos
Verplig en beskuldig
Inspirasie vasgeverf in wit
Nou dat ons, ons ouers is
Word die rook al hoe dikker in
My longe ingeasem
Doen ons Prozac in plaas van Ritalin
Drink ons op jou wat sy drome kan onthou
가사 번역
두려워하지 마
너 자신을 포기해라.
절대적으로 아무것도
배터리의 일부
그 후 아무도 듣지 않을 것입니다
우리는 어쨌든 같은 있습니다
탄소 사본
친구를 위해 뱀과 함께
마약은 불량
그리고 내 모든 말은 도난
우리는 연단을 찾고 있습니다
중요한 뭔가
이제 우리는 나이가 있음
연기가 점점 심해지고 있어
내 폐는 흡입
리탈린 대신에 프로작을 넣을까?
우리는 그의 꿈을 기억할 수 있음을 마시는
당신은 일반적인 것이 아닙니다
난 그냥 한심 해요
그것은 꽤 frusterend 하지만
난 그냥 따뜻한 뭔가 스틱 싶어
감정적인 지옥
나 자신을 발견
이제 우리는 추운 이 있는지
연기가 점점 심해지고 있어
게블릭셈의 분위기
수평선에 한 군대 크레인
구축 할 때 자신에 의해 당신을 보호
거실의 바실리스터
교외 지역
운명의 선지자의 은혜를 찾아라
내 누위 주크 목록-힘 을 계획이다
의무 및 피고
영감 vasgeverf 에서 흰색
이제 우리는,우리의 부모는
연기가 점점 심해지고 있어
내 폐는 흡입
리탈린 대신에 프로작을 넣을까?
우리는 그의 꿈을 기억할 수 있음을 마시는