Foto Na Dans — Betwyfel Beweging 가사 및 번역

이 페이지에는 Foto Na Dans의 노래 "Betwyfel Beweging"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Ek vroetel vir dae lank al met veters van skoene wat loop
Roetes van sagte steen, ek sal alles wat ek het verkoop
My oë, volg die onkruid
Horison mediaan
Sny lyne wat visie verwyt
Moeg en versigtig, siek en spontaan
Sal my tyd ooit gaan staan?
Glimlag en knik vir die hande wat beef
Jy’s arm en vuil, jou persepsies verheef
Geloof en jouself, jy betwyfel wel nie
Jou optrede speletjie, steeds voel jy
Moeg en versigtig, siek en ontsteld
Almal vergeef my, hoeveel leuens gaan ek vertel
Moeg en versigtig, siek en spontaan
Sal my tyd gaan staan?
Glimlag en knik vir die hande wat bewe
Jy’s arm en vuil, jou persepsies verhewe
Geloof en jouself, jy betwyfel wel nie
Jou optrede speletjie, steeds voel jy

가사 번역

나는 걷는 신발 끈으로 모든 일 동안 더듬
부드러운 벽돌의 경로,나는 내가 판매 한 모든 것을해야합니다
내 눈,잡초를 따라
지평선 중앙값
시력 비난 선을 잘라
피곤하고 조심,아픈 자발적으로
내 시간은 이제까지 서 것?
미소를 떨고 손을 고개를 끄덕
당신은 가난하고 더럽습니다.
믿음과 너 자신,너는 의심하지 않았다
당신의 액션 게임은 여전히 당신을 느낍니다
피곤하고 조심,아픈 화가
다들 날 용서해줘 얼마나 많은 거짓말이 있는지
피곤하고 조심,아픈 자발적으로
내 시간이 서 것?
미소를 떨고 손을 고개를 끄덕
당신은 가난하고 더럽습니다,당신의 인식은 숭고한
믿음과 너 자신,너는 의심하지 않았다
당신의 액션 게임은 여전히 당신을 느낍니다