Jack Parow — Afrikaans Is Dood 가사 및 번역

이 페이지에는 Jack Parow의 노래 "Afrikaans Is Dood"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Almal skree:
Afrikaans is dood. (x4)
Ons maak
Afrikaans weer groot. (x4)
Yo!
Dis al 'n lang pad coming
Machine guns humming
Jack Parow bra keeps the steam train running
Top van die turnbuckle
Rap met’n duk hakkel
Rym lat die stoom styg
Brand soos 'n boom vakkel
Pak net die groot sakke
Hoog in die hoë takke
Prop vol woema
Hang met die groot hakke
Klap die bekke
Groot oop deur die voortande
Groot planne
Smaak net poppies met groot kanne
Wanneer word almal nou at last fokken wakker
Wanneer skop wallems laat in die shopping rakke
Los die kakke hang saam die lekker enes
Drop die attitude Jack het 'n lekker penis
Ag nee dis mos nou glad nie fokken lekker nie
Kan Jack’ie net ophou vloek op sy track’e nie
Nee nooit never ever to fokken clever
Pop die Escort in eerste in fokken rewwe
Heaven baby it’s just a heart beat away
And I can take you there as jy wil kaart skiet met my
Dis waar ek my kry, dis te laat vir my
Niemand kan my red nie pop dis klaar praat verby
Maar ek stoot steeds voorentoe
Brand nog brûe toe
Bad fokken attitude
Bel my as jy pille soek
Bedaar gewaar hier wys dit wat die fokken ware slat
Parow is back to poep fokken borrels in jou ma se bad
Almal skree:
Afrikaans is dood. (x4)
Ons maak
Afrikaans weer groot. (x4)
Fok 'is 'n fokop
Spoeg met 'n bokkop
Spring as ek op pop
Lat jou fokken kop klop
Spin soos 'n sikloon, my styl’s fokken siek oom
Koning van «hier kak die nuwe afrikaans ikoon»
So fok CDs brand
Brand jou fokken woordeboek en luister na my CD
As jy nuwe woorde soek
Spring soos 'n koringkriek
Poppies om my horing
It gee tannies rumatiek
As ek soos 'n doring stiek
Up off the voorstoep
Straigt af die straat af
Fresh like fokken hape
Nice like jou ma maak
Bite like a bulldog
Klaps likes a thunderbolt
Jump like a bullfrog
Sweet like a honeypot
Too big for my broekies
Too small to really give a fuck
Finger fucking groupies
While their boyfriends sit and handeklap
I’m done with caring; people just fuck around
So stop fokken staring
Still rap like I’m underground
This is mos the new shit
Dis mos die ander klank
Full of Vim and Vigor
Dis kak los jou vingers nat
Straight out the suburbs
Top van die middel klas
I’m back again ma se kind
To make your base binne blaas
Inderdaad
Fokken vlieg soos Superman
Race like Super Van
Boo it’s the boogy-man
Ooh-ooh-ooh
Fokken stoksiel alleen
Almal vra altyd waars my kop fokken heen
Almal skree:
Afrikaans is dood. (x4)
Ons maak
Afrikaans weer groot. (x4)
Yo!
Dis die agt been seekat
Terug met meer kak
Klim in en vat vas
Vyf as die beer klap
Haak like a fishhook
Klap soos 'n bitch moet
Kinders hang net aan my fokken lips cuz I speak goed
Kak fokken sexy
Super fantastic
Klap more fokken moves than Strictly Come Dancing
Don’t you judge me
I’m always fokken hungry
Vet fokken maag want the kinders still love me
Wen elke hindernis
Maak al die kinders lus
The real fokken deal
Maak self die willes lus
Kak fokken tight, stuck together like superglue
Meer fanatics op my pages, fokken super bru
Die lone gun slinger
Rou rym flinger
Old time swinger
Stone cold killer
So staan fokken reg
Get ready for lift off
En se vir al die critics fokken Parow se POES off!
Almal skree:
Afrikaans is dood. (x4)
Ons maak
Afrikaans weer groot. (x4)

가사 번역

알말 크리:
아프리칸스는 멍청이야 (x4)
기능 maak
아프리칸스 위어 그루트 (x4)
요!
디스 알 앤 랭 패드 출시 예정
기관총 허밍
잭 팔로우 브라는 스팀 기차를 계속 운행합니다
탑 밴 다이 턴버클
랩 메트 덕 하켈
Rym lat 다이 스툼 stoom styg
브랜드수스 엔 붐바켈
박 네트 다이 그루 사케
훅에서 죽는 호에 타케
Prop vol woema
행은 그루 하크 다이 만났다
Klap 다이 베크
그루트 웁 듀르 다이 보르탄데
그루 플랜느
Smaak 넷 양귀비는 그루 칸을 만났다
Wanneer word almal nou at last fokken wakker
Wanneer skop wallems 랏에서 다이 쇼핑 락크
로스 다이 카케 항삼 다이 레커 에네스
Drop die 태도 Jack het'n lekker 음경
에이그 니스모스 노 글래드 니 포켄 레커 니
뱀주인 뱀주인 뱀주인자리
Nee nooit 결코 이제까지 스마트 fokken 하기
팝 다이 에스코트에서 eerste 에서 fokken rewewe
천국 아기 그냥 심장 박동입니다
Jy wil kaart skiet 가 나의
Dis waar ek my kry,dis te laat vir my
Niemand 칸 마이 레드 니 팝 디스 칼라 프라 트 버비
마르 에크 스투트 스티드 voorentoe
브랜드 노그 브르베 토
나쁜 포켄의 태도
벨 나의 지필레 소크
Bedaar gewaar hier wys dit wat 다이 fokken 도자기 판금
Parow 는 조 마 se 나쁜에서 poep fokken borrels 로 돌아
알말 크리:
아프리칸스는 멍청이야 (x4)
기능 maak
아프리칸스 위어 그루트 (x4)
폭은'엔 포콥'이다
스퓍은 앤 보캅을 만났다
Ek op 팝으로 봄
랏주포켄콥클롭
스핀 수스엔시쿠론,내 스타일 포크쿤 움
코닝 반"히에 칵 다이 누웨 아프리칸스 이쿤»
그래서 fok Cd 브랜드
브랜드 jou fokken 우데보엑 en luister na 마이 CD
지 누우드소크
봄 동물원 코링크리크
양 귀 비 옴 내 호링
그것은 이런 타니스의 rumatiek
익수스 앤 더링 스틱처럼
Voorstoep 에서 위로
스트라트 af 다이 스트라트 af
신선한 포켄 하페처럼
조 마 마크처럼 좋은
불독처럼 물기
Klaps 는 벼락을 좋아한다
황소 개구리처럼 점프
달콤한 허니팟
내 비리에 너무 큰
정말 씨발 줄 너무 작은
손가락 빌어 먹을 그룹
그들의 남자 친구가 앉아서 handeklap 동안
나는 배려와 함께 끝났어요;사람들은 그냥 섹스
그래서 포켄보고 중지
아직도 내가 지하에있는 것처럼 랩
이 모스 새로운 똥입니다
디스 모스 다이 안더클랭크
정력과 활기의 가득 차있는
Dis kak losou vingers nat
교외 바로 밖으로
탑 반 다이 미들델클라스
나는 다시 엄마 se 종류
당신의 기지 빈 블라 아스를 만들려면
인데르다드어 name
복켄 브릭 동물원 슈퍼맨
슈퍼 밴과 같은 레이스
우우 이 부기 맨이야
우-우-우
포켄 스톡시알 알렐렌
Almal vra altyd waars my kop fokken heen
알말 크리:
아프리칸스는 멍청이야 (x4)
기능 maak
아프리칸스 위어 그루트 (x4)
요!
Dis 다이 agt 되었 seekat
테루그는 메르 칵을 만났다
Klim in en vat vas
Vyf 로 다이 맥주 klap
피쉬훅처럼 하크
Klap soos'n 나쁜 모에
친절한 교수형 순 aan 내 fokken 입술 cuz 나는 goed 말
Kak fokken 섹시
슈퍼 환상적인
클랩 더 포켄은 엄격 춤보다 이동
날 판단하지 마
나는 항상 배가 고프다
수의사 포크켄 마그는 친척이 여전히 나를 사랑하고 싶어
원 엘케 힌데니스
Maak 알 다이 킨더스 루스
진짜 버크켄 거래
Maak 셀프 다이 윌스 루스
깍 포켄 꽉,순간 접착제처럼 함께 붙어
광신도들이 내 페이지를 열며,포켄 슈퍼 브루
다이 론 건 슬링거
Rou rym 플링거
오래 된 시간 나가던
스톤 콜드 킬러
그래서 스타안 포켄 레지
리프트 오프 준비
엔 se vir 알 다이 비평가 fokken Parow se POES 오프!
알말 크리:
아프리칸스는 멍청이야 (x4)
기능 maak
아프리칸스 위어 그루트 (x4)