Jack Parow — Welkom terug 가사 및 번역
이 페이지에는 Jack Parow의 노래 "Welkom terug"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis
Was dit alleen daar? Was daar kleur daar?
Of was dit swart en wit
Was dit, ongeskik
Was dit alleen daar? Was daar kleur daar?
Dankie Here dat u opgetel het
Amal het doodgedruk
Eks alleen, dis middernag
En almal is ongeskik
Dis donker en die donderweer slaan
Dit reën alweer vannag
Ek het bietjie vêr gestap
Opsoek na bietjie krag
Aan die diepkant van die swembad
Is ek opsoek na bietjie lug
Ek probeer oorstap maar daars gate in my brug
Ek verloor alweer 'n klein-klein stukkie van my hart
As ek keer op keer totsiens sê
En strukkies bind om smart
Maar daars pyn diep daar onder
Onder al my skille
En daars wyn vir wegsteek en sakkies vol van pille
So ek sit maar trug en nog vat 'n slukkie vir die pyn
Want waar ek waak in die naglug sal die pyn gou verdwyn
Dis skemer in my woorde en middernag in my vers
Ek dans saam met spoke om die flikkers van 'n kers
In 'n modderdam vol onssin sit 'n seun en skep nog pap
Sonsondergange wat iets werd is vat 'n tydjie om na te stap
Daars pyle in my boog en vele vere in my hoed
Maar die seile van my sielskip
Is deur gewere bebloed
Daar is stof op die horison en klippe in die pad
Maar as ek stop en soek vir water
Sal dit dalk verby my stap
Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis
Was dit alleen daar? Was daar kleur daar?
Of was dit swart en wit
Was dit, ongeskik
Was dit alleen daar? Was daar kleur daar?
Ek is bleikbaar klaar verlos deur drippels op my kop
Maar my hande voel gebonde en ek sukkel om te stop
Die kooltjies van my entjies verbrand klaar my tyd
En die voëltjies by my venster het al lankal ophou fluit
My klere is in bondels en daars niemand wat wil stryk
En die duiwel op my grondpad met haar blond gedyede pruik
Haar vingernaels is skerp en bloedrooi mooi gepaint
En haar hande wat soos slange lyk het my lankal klaar gegryp
Die meisie met die vlekke en stories oor ou smart
Het my weg laat kryp en neergegooi met snye in my hart
Ek was verkeerd gewees ek weet wit-leuntjies is nie reg nie
Maar ek het voort gebeur aangehou geen meer washouplek nie
Ons leer mos so raak groot probeer ons net ons bes
En in die asbakkies van verkeerde keuses leer ons mos ons les
Daar is pyn in elke oogwink en stories in elke kreukel
Daar verskyn altyd duiwels in elke kombers wat ek heukel
Daar verdwyn nog gedagtes met elke trekjie van 'n stok
Verduidelik altyd verder as iemand wil kom klop
Op die voorstoep van verlede is daar koffie aan die brou
In die voorskote van tannies is daar Wilson toffies net vir jou
Maar draai sal hulle draai en voor lank is jy ook oud
Wat jy saai sal jy maai en die donkerte is koud
Eks gesit op hierdie kersboom om die land 'n wenk te gee
Daar is al lankal nie meer tyd nie so hou op om om te gee
Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis
Was dit alleen daar? Was daar kleur daar?
Of was dit swart en wit
Was dit, ongeskik
Was dit alleen daar? Was daar kleur daar?
Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis
Was dit alleen daar? Was daar kleur daar?
Of was dit swart en wit
Was dit, ongeskik
Was dit alleen daar? Was daar kleur daar?
가사 번역
이봐,다시 오신 것을 환영합니다 우리는 당신이 충분히 오래 놓친 했다
그것은 혼자가 있었다? 거기 색상이 있었다?
또는 검은 색과 흰색이었다
그것은 부적합했다
그것은 혼자가 있었다? 거기 색상이 있었다?
주님께 감사하옵소서
아말은 그루터기
혼자 예,자정입니다
그리고 모두가 무례하다
어둡고 천둥 치는 거야
오늘 밤 또 비가 와요
나는 조금 멀리 걸었다
약간의 힘을 찾고
이 풀의 깊은 끝
나는 약간의 공기를 찾고 있어요
한 발짝 다가오려고 했는데 다리에 구멍이 났어요
나는 다시 내 마음의 작은 조각을 잃었다
나는 시간과 시간이 다시 작별 인사가있는 경우
그리고 스마트 바인딩 strukkies
하지만 저 아래엔 통증이 있어요
내 껍질 중
그리고 숨어있는 와인과 알약이 가득한 가방이 있습니다
그래서 나는 하나님,하지만 앉아,여전히 고통 한 모금을
왜냐하면 내가 밤하늘에서 보는 것은 곧 고통이 사라질 것이기 때문입니다
내 구절에서 내 말과 자정에 황혼
유령과 촛불 퀴어에게 춤을 추죠
모더 담에 전체 온신 한 소년을 넣어 다른 펑크를 생성
뭔가 가치가 석양 단계로 시간이 걸립니다
내 활에는 화살과 내 모자에 많은 깃털이 있습니다
하지만 내 시엘 스킵의 돛은
피투성이 총에 의해
돌에 지평선과 돌에 먼지가 쌓여 있어
하지만 내가 멈추고 물만 찾으면
그것은 내 단계를 통과했을 수 있습니다
이봐,다시 오신 것을 환영합니다 우리는 당신이 충분히 오래 놓친 했다
그것은 혼자가 있었다? 거기 색상이 있었다?
또는 검은 색과 흰색이었다
그것은 부적합했다
그것은 혼자가 있었다? 거기 색상이 있었다?
나는 나의 머리에 드리펠로 구속 완료 블릭바르입니다
하지만 내 손은 바인딩 느낌 나는 중지 투쟁
내 이비인후과가 불에 타서 내 시간을 마쳤다
그리고 내 창가의 새들은 휘파람을 그만두고 오래 전부터
내 옷은 뭉치에 묶여있고 매끈하게 하고 싶은 사람은 없어
악마와 함께 내 비포장 도로 그녀의 금발 gedyede 가발
그녀의 손톱은 날카로운 붉은 예쁜 gepaint
그리고 뱀처럼 그녀의 손은 내 긴 이후 잡고 완료를 갖고있는 것 같다
이 소녀는 얼룩과 이야기에 대한 오래된 스마트
크립을 내 심장에 칼로 던져버렸지
내가 틀렸다 내가 알고 있었다 화이트 런트지 옳지 않다
그러나 나는 더 이상 washouplek 하지 유지 발생하지 계속
우리는 모스가 너무 큰 될 배울 우리는 우리의 최선을 시도
그리고 잘못된 선택의 재떨이에서 우리에게 교훈을 모스 가르쳐
모든 주름에 눈 깜짝 할 사이에 통증과 이야기가 있습니다
모든 담요에 항상 악마가 있는 것처럼 보여
스틱의 각 trekjie 와 생각이 여전히 사라
누군가가 노크 와서 원하는 경우 항상 더 설명
과거의 문앞에 이 커피는
고모님들 앞치마 속엔 윌슨 토피들이 계시나요?
그러나 그들이 켜집니다 켜 오래 전에 당신은 너무 오래입니다
당신이 뿌리는 것은 당신이 얻을 것이다 어둠은 춥다
전 이 크리스마스 트리에 앉아 국가 팁을 제공
모든 늦은 감이 더 이상 시간이 너무 을 제공하기 위해 에 개최 없다
이봐,다시 오신 것을 환영합니다 우리는 당신이 충분히 오래 놓친 했다
그것은 혼자가 있었다? 거기 색상이 있었다?
또는 검은 색과 흰색이었다
그것은 부적합했다
그것은 혼자가 있었다? 거기 색상이 있었다?
이봐,다시 오신 것을 환영합니다 우리는 당신이 충분히 오래 놓친 했다
그것은 혼자가 있었다? 거기 색상이 있었다?
또는 검은 색과 흰색이었다
그것은 부적합했다
그것은 혼자가 있었다? 거기 색상이 있었다?