Johannes Kerkorrel — Somer 가사 및 번역

이 페이지에는 Johannes Kerkorrel의 노래 "Somer"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Hier kom die somer, die son
Hier kom die somer, die son
Dae soos heuning
Warm en lou
Branders rol in by die see
Branders rol uit by die see
En hoog in die lug
Dryf die meeue rond
Ons kan gaan sit by die karosel
Onder 'n sambreel al die skepe tel
Later gaan ons ver oor die wit sand loop
En kyk as die son sak in die blou see …
Stadig die somer
Stadig die somer
En hoog in die lug
Dryf die wolke rond
Hier kom die somer, die son
Hier kom die somer, die son
Dae soos heuning
Warm en lou
Branders rol in by die see
Branders rol uit by die see
En hoog in die lug
Dryf die meeue rond
Ons kan vir on sdalk 'n eiland koop
Niemand sal weet ons het weggeloop
Later gaan ons ver oor die wit sand loop
En kyk as die son sak in die blou see
Stadig die somer
Stadig die somer
En hoog in die lug
Dryf die wolke rond…

가사 번역

여기 여름,태양 온다
여기 여름,태양 온다
꿀 같은 날
따뜻한 미지근한
파도가 바다에 롤
파도가 바다로 나간다
그리고 높은 공기
주위에 갈매기를 구동한다
카로셀에 가서 앉자
우산 아래 모든 배 수
나중에 우리는 하얀 모래 산책을 통해 멀리 갈 것입니다
푸른 바다에 해가 뜨면 …
천천히 여름
천천히 여름
그리고 높은 공기
구름 주위를 드라이브
여기 여름,태양 온다
여기 여름,태양 온다
꿀 같은 날
따뜻한 미지근한
파도가 바다에 롤
파도가 바다로 나간다
그리고 높은 공기
주위에 갈매기를 구동한다
Sdalk 에서 섬을 살 수 있어요
아무도 우리가 달성 한 알 수 없습니다
나중에 우리는 하얀 모래 산책을 통해 멀리 갈 것입니다
푸른 바다에 해가 뜨면
천천히 여름
천천히 여름
그리고 높은 공기
구름 주위를 드라이브…