Juanita Du Plessis — Jou Skaduwee 가사 및 번역

이 페이지에는 Juanita Du Plessis의 노래 "Jou Skaduwee"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Stap kaalvoet saam met my, in die reën
Op die spore van ons drome
Net ek en jy alleen
En waar die son jou buitelyne laat ophou sal ek begin
Wat jy gee sal ek neem, want ek en jy is een
Jou skaduwee
Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Sal ek koelte gee
My asem bly ‘n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee
Kom tel die sterre saam met my, elke aand
In die melkweg lê ons drome en wag
Dat ons dit kom haal
Maar die donker van die onbekende nagte, dit maak my bang
Mag ek jou skuiling leen, want ek en jy is een
Jou skaduwee
Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Sal ek koelte gee
My asem bly ‘n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee
Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Sal ek koelte gee
My asem bly ‘n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee

가사 번역

빗속에 맨발로 걸어
우리의 꿈의 트랙에서
너와 나 혼자
그리고 태양이 멈추는 윤곽선 인 곳에 나는 시작할 것이다
당신이 주는 것은 내가 취할 것입니다,당신과 내가 하나이기 때문에
너의 그림자
모든 심장 박동으로 나는 당신의 도로,모든 나무에 따라
가장 깊고 깊은 물을 통해 사막의 건조로
푸른 바다의
그리고 태양 광선은 당신의 트랙 dofmaak 것
나는 차가움을 줄 것인가
내 숨결은 너의 일부야
나는 당신의 똑바로 유지할 것이다
너의 그림자
나와 함께 별을 세라,매일 밤
우리 은하는 우리의 꿈을 속이고 기다립니다
우리가 그것을 집어 들고
하지만 알 수 없는 밤의 어둠은 나를 두렵게 해
나는 당신의 쉼터 빌려 수 있습니다,당신과 내가 하나이기 때문에
너의 그림자
모든 심장 박동으로 나는 당신의 도로,모든 나무에 따라
가장 깊고 깊은 물을 통해 사막의 건조로
푸른 바다의
그리고 태양 광선은 당신의 트랙 dofmaak 것
나는 차가움을 줄 것인가
내 숨결은 너의 일부야
나는 당신의 똑바로 유지할 것이다
너의 그림자
모든 심장 박동으로 나는 당신의 도로,모든 나무에 따라
가장 깊고 깊은 물을 통해 사막의 건조로
푸른 바다의
그리고 태양 광선은 당신의 트랙 dofmaak 것
나는 차가움을 줄 것인가
내 숨결은 너의 일부야
나는 당신의 똑바로 유지할 것이다
너의 그림자