Kurt Darren — Laat die poppe dans 가사 및 번역

이 페이지에는 Kurt Darren의 노래 "Laat die poppe dans"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Jy moet stilstaan vanaand
Maar as jy loop raak ek bang
En as jy dans is ek klaar
As jy roep is ek daar
Druk 'n bietjie langer op my nek
Soen 'n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk 'n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans
ek is nooit weer alleen
want ek dans met die een
Het weer een van die dae
As ek roep is jy daar
Druk 'n bietjie langer op my nek
Soen 'n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk 'n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans
Miskien het alles net so gebeur
Sy druk my vas in 'n kannetjie
Volgende oomblik was alles waar
Sy het my nodig en ek is daar vir haar
Druk 'n bietjie langer op my nek
Soen 'n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk 'n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans

가사 번역

오늘 밤 가만히 서 있어
하지만 네가 걸어가면 난 두려워
그리고 춤 추면 난 끝장이야
내가 거기있다고 하면
내 목에 조금 더 길게 누르면
오늘 밤에 내 발에 키스 좀 더 열심히
오늘 밤 인형 댄스파티 가
내 눈에 좀 더 깊이 봐
내 사랑을 만지고 오늘 밤 글로리 하게 해줘
오늘 밤 인형 댄스파티 가
우 오 우
오늘 밤 인형 댄스파티 가
나는 다시 혼자가 아니었다
내가 그 사람과 춤을 추니까
다시 일 중 하나
내가 전화하면 거기 있니
내 목에 조금 더 길게 누르면
오늘 밤에 내 발에 키스 좀 더 열심히
오늘 밤 인형 댄스파티 가
내 눈에 좀 더 깊이 봐
내 사랑을 만지고 오늘 밤 글로리 하게 해줘
오늘 밤 인형 댄스파티 가
우 오 우
오늘 밤 인형 댄스파티 가
어쩌면 모든 것이 너무 일어났다
그녀는 나를 kannetjie 에 갇혀 눌렀습니다
다음 순간은 모두 사실이었다
그녀는 내가 필요하고 나는 그녀를 위해 거기있어
내 목에 조금 더 길게 누르면
오늘 밤에 내 발에 키스 좀 더 열심히
오늘 밤 인형 댄스파티 가
내 눈에 좀 더 깊이 봐
내 사랑을 만지고 오늘 밤 글로리 하게 해줘
오늘 밤 인형 댄스파티 가
우 오 우
오늘 밤 인형 댄스파티 가