Kurt Darren — Onbeskryflik 가사 및 번역

이 페이지에는 Kurt Darren의 노래 "Onbeskryflik"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Die son is op ons spoor.
Fluister asem in my oor soos 'n Engelekoor.
Die begin van voor.
Ek los jou nou alleen.
Ure vat my oral heen, dra jou saam met my.
My deur die dag te kry.
Helder ander mooi beskrywings wemel oor my.
Soveel mooi herinneringe jy, aan my sy.
Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.
Jy’s onbeskryflik.
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Ek weet ek wil dit wys vir jou.
Gee aan jou, hier en nou.
Onbeskryflik.
Die son het nou gaan lê.
Ek het als wat ek wil hê.
Jy sal my warm maak, wanneer dit kouer raak.
Allerhande mooi beskrywings wemel oor my.
Soveel mooi herinnering jy, aan my sy.
Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.
Jy’s onbeskryflik.
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Ek weet ek wil dit wys vir jou.
Gee aan jou, hier en nou.
Diep in my binneste is jy die enigste een.
Die enigste een.
Tot in die ewigheid bly jy my liefde alleen.
My liefde alleen.
Jy, s onbeskryflik.
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.
Jy’s onbeskryflik.
Woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.
Onbeskryflik …
Onbeskryflik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.
(function ();
document.write ('

가사 번역

태양은 우리의 궤도에 있습니다.
엥겔레쿠어처럼 내 귀에 숨을 속삭였다.
이전의 시작.
이제 널 내버려둬
네가 가는 곳마다 몇시간이나 걸리고 너와 함께 데려가
오늘 하루 종일 나를 얻을 수 있습니다.
밝은 다른 좋은 설명은 나를 통해 몰려.
당신이 가지고 너무 많은 아름다운 기억,나에게 그것.
형언 할 수없는 말은 결코 설명 할 수 없다.
너에 대한 내 느낌이야
지금 여기,당신을 생각.
넌 형언할 수 없어
내 말은 결코 설명 할 수 없다.
너한테 보여주고 싶다는 거 알아
지금 여기,당신에게 제공합니다.
형언할 수 없어
태양은 이제 누워있다.
나는 내가 원하는 모든 것을 가지고있다.
추운 터치 때 당신은 나를 따뜻한 찾을 수 있습니다.
아름다운 설명의 모든 종류의 나를 통해 몰려.
당신에게 너무 많은 아름다운 알림,나에게 그.
형언 할 수없는 말은 결코 설명 할 수 없다.
너에 대한 내 느낌이야
지금 여기,당신을 생각.
넌 형언할 수 없어
내 말은 결코 설명 할 수 없다.
너한테 보여주고 싶다는 거 알아
지금 여기,당신에게 제공합니다.
내 안의 깊숙한 건 너뿐이야
유일한 사람.
내 사랑을 단독으로 영원히
혼자 내 사랑.
너,형언할 수 없어
내 말은 결코 설명 할 수 없다.
너에 대한 내 느낌이야
지금 여기,당신을 생각.
넌 형언할 수 없어
단어는 설명 할 수 없다.
너에 대한 내 느낌이야
지금 여기,당신을 생각.
형언할 수 없는 …
형언할 수 없어
너에 대한 내 느낌이야
지금 여기,당신을 생각.
(기능 ();
문서.쓰기('