Nicholis Louw — Sit die Lig Aan 가사 및 번역
이 페이지에는 Nicholis Louw의 노래 "Sit die Lig Aan"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Wil jy gaan wegkruip in die donker
Dit is nag en niemand sal ons vang
Gesteelde vrugte is mos lekker
Waar kom jy vandaan
In die donker sien jy niks nie
Kruip jy weg of staan ek reg voor jou
Wil jy speel of is jy bang
Die donker gaan ons vang
Sit die lig aan — ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan — kom soen my oppie wang
Sit die lig aan — want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang — sommer want ek kan
Sit die lig aan — ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan — kom soen my oppie wang
Sit die lig aan — want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang — sommer want ek kan
Jy steel my hart hier in die donker
Sit die lig aan en kom steel hom weer
As jy net vra sal ek jou gee
Wat jou hart begeer
As ek in jou oë kyk dan
Raak my hele lewe deurmekaar
In die donker voel ek beter
Hoop ek kry jou daar
Sal jy sal jy by my bly
Jy hoort hier aan my sy
Sien jy ons liefde gloei
Jy’s my lig in die donker
가사 번역
어둠 속에 숨고 싶어?
밤인데 아무도 못 잡아요
훔친 과일은 이끼 좋다
당신은 어디에서 오는가
어둠 속에서 당신은 아무것도 볼 수 없습니다
넌 숨거나 난 네 앞에 서 있어
놀까,겁나?
우리가 잡을 어두운
불을 켜—내 무릎 마비 느낌
불 붙여,뺨 키스해
불을 켜—버그가 아기를 두려워하기 때문에
난 당신을 잡을 거예요-그냥 내가 할 수 있기 때문에
불을 켜—내 무릎 마비 느낌
불 붙여,뺨 키스해
불을 켜—버그가 아기를 두려워하기 때문에
난 당신을 잡을 거예요-그냥 내가 할 수 있기 때문에
당신은 어둠 속에서 내 마음을 훔쳐
불을 켜고 다시 훔쳐
당신이 다만 요구하는 경우에 나는 줄 것이다
당신의 마음이 원하는 것
나는 당신의 눈에 있다면 다음 봐
내 인생을 엉망으로 만들어
어둠 속에서 나는 더 나은 느낌
희망 나는 당신을 거기 얻습니다
나랑 같이 있어줄래?
넌 내 옆에 있어
당신은 우리의 사랑의 빛을 볼
당신은 어둠 속에서 내 빛이야