Piet Botha — Goeienag Generaal 가사 및 번역

이 페이지에는 Piet Botha의 노래 "Goeienag Generaal"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Ja, dit was die oorlog vir die nuwe dag
Vir die kerkraad, swanger meisie wat wag
In die reën, al die kinders wat die dominee seën
Al die jong laaities nou net uit die skool
Welkom, welkom
Dit was vir die ryk man op Waterkloofstraat
Blink gebou, almal werk, maar niemand mag praat
Was vir die weduwees en die armes van gees
En almal in uniform, en die kapelaan lees
Maar Whitey, jou oë op daar dag
Was blou net soos die lug
Toe ons weer so kyk
Het 'n AK jou fucked-up geskiet
Goeienag Generaal
Hulle was die oorlog vir die nuwe dag
Vir Harry Oppenheimer en al sy maats
Vir Rembrandt van Rijn en Alfred Dunhill
En die OK Bazaars
En die hele bloody spul by die SAUK
Julle was die oorlog vir die CIA
Generaal ry rond in sy blink swart kar
Speel skaak met die kinders van ons land
En agter hom is die wêreld nou erg aan die brand
Maar Whitey, jou oë op daar dag
Was blou net soos die lug
Toe ons weer so kyk
Het 'n AK jou fucked-up geskiet
Goeienag Generaal
Maar Whitey, jou oë op daar dag
Was blou net soos die lug
Toe ons weer so kyk
Het 'n AK jou fucked-up geskiet
Goeienag Generaal, slaap lekker

가사 번역

예,그것은 새로운 날을 위해 전쟁이었다
일관성을 위해 임신 한 소녀 대기
빗속에,목사 축복의 모든 아이들
지금 막 학교에서 온 모든 젊은 laaities
어서와요,어서와요
워터클루프스트라트의 부자를 위한 거였어
빛나는 건물,모든 작업,그러나 아무도 이야기 할 수 있습니다
과부와 영의 가난한 자들을 위해
그리고 제복의 모든 사람,그리고 목사는 읽기
하지만 화이티,네 눈빛은
하늘처럼 파란색이었다
우리가 다시 볼 때
아크이 당신의 엿 업 샷
굿나잇 일반
그들은 새로운 날을 위해 전쟁이었다
해리 오펜하이머와 그의 모든 동료를위한
렘브란트 반 리진과 알프레드 던힐을 위해
그리고 OK Bazaars
그리고 세이브에있는 모든 피 묻은 무리
넌 CIA 의 전쟁이었어
그의 빛나는 검은 차에 주위에 일반 타고
우리 나라의 아이들과 함께 체스 플레이
그리고 그 뒤에 불길에 지금 심하게 세계가 있습니다
하지만 화이티,네 눈빛은
하늘처럼 파란색이었다
우리가 다시 볼 때
아크이 당신의 엿 업 샷
굿나잇 일반
하지만 화이티,네 눈빛은
하늘처럼 파란색이었다
우리가 다시 볼 때
아크이 당신의 엿 업 샷
굿나잇 일반,좋은 수면