Piet Botha — Kom Huistoe 가사 및 번역
이 페이지에는 Piet Botha의 노래 "Kom Huistoe"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Dit was 'n tyd vir liefde
Was 'n tyd vir reen
'n tyd vir vrede
Maar ons liefste Magdalena
Maak seker, maak seker
Jy sal altyd net so bly
Net so alleen
Kom asseblief tog net huistoe
Gee nie om waar jy was nie
Wil jou net vashou
Kom asseblief tog net huistoe
Jy’s te warm vir 'n gewone man
Kom asseblief tog net huistoe
Nou loop soek ek jou op elke straat
Laat in die nag maar niemand wil met my praat
En hulle lag vir my
Want hulle weet
Sonder jou is ek so alleen
Kom asseblief tog net huistoe
Gee nie om waar jy was nie
Wil jou net vashou
Kom asseblief tog net huistoe
Jy’s te warm vir 'n gewone man
Kom asseblief tog net huistoe
가사 번역
사랑할 때였어
비가 올 때였소
평화를 위한 시간
하지만 막달렌에게
확인,확인
당신은 항상 너무 행복 할 것입니다
그냥 너무 혼자
제발 그냥 집에 와주세요
네가 없는 곳에 주지 마
당신은 그냥 스틱 것
제발 그냥 집에 와주세요
넌 평범한 남자에게 너무 섹시해
제발 그냥 집에 와주세요
지금 검색 나는 당신의 모든 거리에 실행
밤늦게 늦었지만 아무도 나랑 얘기하고 싶지 않아
그리고 그들은 나를 위해 웃음
그들이 알고 있기 때문에
너 없으면 난 혼자야
제발 그냥 집에 와주세요
네가 없는 곳에 주지 마
당신은 그냥 스틱 것
제발 그냥 집에 와주세요
넌 평범한 남자에게 너무 섹시해
제발 그냥 집에 와주세요