Worsie Visser — Rebecca 가사 및 번역
이 페이지에는 Worsie Visser의 노래 "Rebecca"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
rebecca was my meisie met die sparkling eyes
rebecca was my cherrie en nie altyd nice
rebecca was mos lekker vet en rond
oh i love rebecca when the sun goes down
sy’t n lyfie soos ryer
en n nekkie soos n pou
groot paar pote soos n wille makou
litterige tone soos n veld volstruis
ongesonde lippe soos n skeurbek muis
ek vra rebecca van jeppiestown
ek sal met jou trou dan settle ons down
ek kry rebecca by n liebenstine jol
vertel haar van my liefde en my hart so vol…
…ag rebecca ter’blanche gee my nog n kans
sy sê toe saggies vat maar nog n dans
my knieë het gebewe en my hart slaan oor
daar’s n gaatjie in my tubepie en my pomp het verloor
sy’t n lyfie soos n ryer
en n nekkie soos n pou
n groot paar pote soos n wille makou
litterige tone soos n veld volstruis
ongesonde lippe soos n skeurbek muis
ek sê rebecca van jeppestown
los my uit ek wil huis toe gaan
ek skei rebecca by patendor
vertel haar van johanna en haar bloedrooi ford…
…rebecca is my meisie met die sparkling eyes
rebecca is my cherrie en sy’s altyd nice
rebecca is mos lekker vet en rond
rebecca se gesig is ook so lekker bont
sy’t n lyfie soos n ryer
en n nekkie soos n pou
n groot paar pote soos n wille makou
litterige tone soos n veld volstruis
ongesonde lippe soos n skeurbek muis
ek sê rebecca van jeppestown
ek sal met jou trou dan settle ons down
ek kry rebecca by n liebenstine jol
vertel haar van my liefde en my hart so vol
가사 번역
레베카는 반짝이는 눈을 가진 나의 소녀였다.
레베카는 내 체리 였고 항상 좋은 것은 아니었다
레베카는 모든 좋은 지방과 라운드 후였다
오,나는 태양이 내려 갈 때 레베카를 사랑 해요
그녀는 라이어와 같은 몸통입니다
그리고 공작새 같은 네크키
사케 무스코비 같은 발 한 쌍
타조 밭 같은 테리게 발가락
유린 쥐와 같은 건강에 해로운 입술
나는 레베카에게 제피스타운에게 물어 본다.
너와 결혼해서
레베카를 리벤스틴 졸에 데려올게
내 사랑,내 마음의 그녀를 말해 너무 가득…
...오 레베카 테르 블랑치가 나에게 기회를 줘
그녀는 부드럽게 취하지만 여전히 춤을 말한다
내 무릎이 떨리고 내 마음은 건너 뜁니다
내 튜브파이에 구멍이 났는데 펌프가 없어졌어
그녀는 라이어 같은 몸통입니다
그리고 공작새 같은 네크키
사케 무스코비 같은 발 한 쌍
타조 밭 같은 테리게 발가락
유린 쥐와 같은 건강에 해로운 입술
제페스타운의 레베카라고 해
나 좀 내버려둬 집에 가고 싶어
레베카를 패튼도르에서 분리시켰어
조안나와 크림슨 포드의…
...레베카는 빛나는 눈을 가진 나의 소녀입니다
레베카는 내 집이고 그녀는 항상 착하죠
레베카는 모스 좋은 지방과 둥근
레베카의 얼굴은 너무 좋은 모피입니다
그녀는 라이어 같은 몸통입니다
그리고 공작새 같은 네크키
사케 무스코비 같은 발 한 쌍
타조 밭 같은 테리게 발가락
유린 쥐와 같은 건강에 해로운 입술
제페스타운의 레베카라고 해
너와 결혼해서
레베카를 리벤스틴 졸에 데려올게
내 사랑,내 마음의 그녀를 말해 너무 가득