Wynand Strydom — Vasgevang In My 가사 및 번역

이 페이지에는 Wynand Strydom의 노래 "Vasgevang In My"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

daar waar jy staan, daar wil ek bly
altyd gelukkig net ek en jy
sonder die vrees van al die ander
my tassies gepak oppad na ons toekoms.
en vra word gevra want nie en dis hoekom want ek het jou lief en jy het vir my.
die storms weg gevee en dinge mooi gemaak ek sien nou alles raak.
die lewe maak weer saak
want jy is jy. jy’s beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my
want jy is jy. jy’s beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my
daar waar jy le in stille gebed
hoor ek jou woorde hoe jy my red
in hart en flees sal ek nooit verander
ons roete nog lank maar besige paai
volg net jou voetspore in al die draai
want ek het jou lief en jy het vir my
die gate toe gegooi en alles lyk weer mooi ek sien nou alles raak.
die lewe maak weer saak
want jy is jy. jy’s beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my
want jy is jy. jy’s beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my
(instemental)
want jy is jy. jy’s beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my
want jy is jy. jy’s beautiful verby
vasgevang in my
vasgevang in my

가사 번역

거기 서 있어 내가 남고 싶어
항상 너와 나만 행복하고
다른 모든 두려움 없이
내 감식반이 우리 미래로 가는 길에 포장했어
그리고 물어보세요.그래서 제가 당신의 사랑을 가지고 있고,당신이 저를 위해 가지고 있기 때문입니다.
폭풍은 휩쓸 것 꽤 나는 이제 모든 것이되었다 볼 만든.
인생은 다시 문제
넌 너니까 넌 이제 끝났어
에 갇혀 내
에 갇혀 내
넌 너니까 넌 이제 끝났어
에 갇혀 내
에 갇혀 내
거기 당신은 침묵기도에 누워
당신이 날 어떻게 구하는지 당신의 말을 듣습니다.
나는 결코 변하지 않을 것이다
우리의 경로는 여전히 길지 만 바쁜 산란입니다
그냥 모든 차례에 당신의 발자취를 따라
왜냐면 난 네 사랑을 가지고 있고 너는 나를 위해
구멍 던져 모든 것이 아름다운 보이는 때 다시 나는 이제 모든 것이되었다 참조하십시오.
인생은 다시 문제
넌 너니까 넌 이제 끝났어
에 갇혀 내
에 갇혀 내
넌 너니까 넌 이제 끝났어
에 갇혀 내
에 갇혀 내
(instentemental)
넌 너니까 넌 이제 끝났어
에 갇혀 내
에 갇혀 내
넌 너니까 넌 이제 끝났어
에 갇혀 내
에 갇혀 내