Bouwer Bosch — (K)anker 가사 및 번역

이 페이지에는 Bouwer Bosch의 노래 "(K)anker"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Liewe vader die lewe kruip nader
jy het 'n engel wat oor jou kyk
jy is sterker as die dood se hande
sy is 'n mens met haar vlerke wyd
ek ken jou goed jy is die een wat aanhou
sy staan by jou soos 'n standbeeld vas
my held is gewond
en ek weet hy kan oorleef
maar dit is nie in my hande nie
dit voel onregverdig
maar wie’s ek om dit te sê
dis genade wat ek hier wil hê
Ek kry nie woorde om te sê hoe ek voel nie
die trane in jou oë help my ook nie
ons huis is sterk hy is gebou vir oorlog
dis net omdat jy die fondament is
was ek net jonk en idealisties om te glo
dat als pas presies in patrone op 'n oopgevoude bloudruk
realisties moet ek toegee dat ek self nog nooit daai lyne kon begryp nie
ek swyg maar deur die eindelose vraagtekens dit lyk nie asof enige iemand doen
nie
ons sukkel met die plan laas jaar het my beste vriend van 'n dak af geval in
japan
hy het sy nek gebreek en doodgegaan in 'n verre vreemde land en ek voel ons
lewens is maar net
vingers half vol sand maar in die nagte as dit stil is hoor ek soms die stem
van God
en in Sy aangesig sien ek my eie hart en hoe dit vrot maar ek voel ook sonder
twyfel
onmeetbare liefde van 'n vader en dis dan juis fokken dan wat weer glo in
genade.

가사 번역

친애하는 아버지,인생은 가까이 섬뜩한
당신은 당신의 모습에 천사를 가지고
넌 죽음의 손보다 강해
그녀는 날개를 널리 가진 인간이다
난 당신을 잘 알고 당신은 계속 하나
그녀는 붙어 동상처럼 당신에 서 있었다
내 영웅 부상
그리고 나는 그가 살아남을 수 알고있다
그러나 그것은 내 손에 아니다
그것은 불공평 느낀다
하지만 누가 말해야 겠어
내가 여기 원하는 은혜입니다
내가 어떻게 느끼는지 말할 단어를 얻지 못한다.
당신의 눈에있는 눈물은 또한 나를 도와
우리 집은 강한,그는 전쟁을 위해 구축
당신이 재단이니까요
난 그저 젊고 이상주의적인 믿어야 했다
그 als 는 oopgevoud 청사진의 패턴에 정확히 맞습니다
현실적으로,나는 나 자신이 그 라인이 아닌 을 파악 할 수 결코 인정해야합니다
나는 침묵을 유지하지만 끝없는 물음표로 그것은 사람이 않는 것처럼 보이지 않습니다
하지 않음
작년에 지붕 아래 이벤트에서 가장 친한 친구가
일본
그는 목이 부러졌고 먼 외국에 처박혀서
삶은 그저...
손가락 반 모래 가득 하지만 밤 조용 하 고 나는 가끔 음성을 듣고
하나님의
그리고 그의 얼굴에서 나는 내 자신의 마음과 그것이 썩은 방법을 볼 수 있지만 나는 또한
의심
아버지의 헤아릴 수없는 사랑 그리고 그것은 정확하게 다음 다시 믿는 사람 빌어 먹을
그레이스