Coenie De Villiers — Kring Om Die Maan 가사 및 번역
이 페이지에는 Coenie De Villiers의 노래 "Kring Om Die Maan"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Anderkant die Dwyka
Lê die Moordenaarskaroo
Dis 'n wêreld wat nog rou is
Wat 'n mens nog in kan glo
Die paaie hier loop reguit
En die mense wat hier woon
Ken die hitte van die somer
Weet hoe reën jou kan beloon
(koor)
Al ry jy dalk net hier verby
Daar’s iets wat in jou agterbly
En maak dat jy vir altyd hier kan bly
Ja die kring om die maan
Word nog more se wind
As jy jou hart verloor
In die Karoo sal jy hom vind;
Want waar jy ookal gaan
Dra jy dié wêreld met jou saam
Ja, die wind oor die Karoo
Was die kring om die maan
Daar is min om hier te sien
Maar daar is veel om te onthou
Daar’s die breedte van die vlakte
Daar’s die randjiesveld se blou
Waar 'n arend stadig wentel
Bo sy onbekende prooi
Kry 'n vaalbos skielik kleur
En word die berge vir jou mooi
Die korhaan se lied
Word hier 'n bittersoek mineur
Want hy ken reeds hierdie land
Hy ken die horison se kleur;
In die winde wat hom dra
Oor die Moordenaarskaroo
Skuil die bitter reuk van aalwyn
En van tolbos en kambro
가사 번역
드위카 너머
무르데나르카루 누워
그것은 여전히 원시 세계입니다
그 하나는 여전히 믿을 수 있습니다
도로는 바로 실행
그리고 여기 사는 사람들
여름의 더위를 알고
비는 보상 할 수있는 방법을 알고
(합창)
모든 당신은 단지 여기 수도 운전
왼쪽에 뭔가 있어
그리고 항상 여기 머물 수 있도록
달 회로 예
여전히 내일의 바람이 될
당신은 당신의 마음을 잃을 경우
카루에서 당신은 그를 찾을 것입니다;
당신이가는 곳마다 때문에
당신은 당신과 함께 그 세계를 가지고
네,카루 위의 바람
이 달의 회로는
여기에 볼 조금 있다
하지만 기억해야 할 게 많아
평야의 너비가 있습니다.
랜지스벨트의 파란색이
독수리가 천천히 돌아 가지 않는 곳
그의 알 수없는 먹이 위
갑자기 바알보스 색상 가져오기
그리고 당신의 아름다운 산
검은 뇌조의 노래
여기 비터 소크 마이너
그는 이미 이 나라를 알고 있기 때문에
그는 지평선의 색깔을 알고 있습니다;
그 바람에
무언나르카루 소개
알로에의 쓴 냄새를 숨 깁니다
다니지,콜트