Coenie De Villiers — Lola van Luanda 가사 및 번역
이 페이지에는 Coenie De Villiers의 노래 "Lola van Luanda"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Daar’s 'n hamer en 'n sekel teen die witgekalkte muur
Van die Portugese kroeg en kabaret
En binne sit soldate en drink whiskey uur na uur
En droom van vrede en van vroue en van bed
As dit nag word oor Angola
Sny 'n man se hart weer spoor
Tot in die suide waar 'n minnares dalk wag
En daar buite woed die oorlog
Maar hulle’s hier om haar te hoor
En vir 'n oomblik weer te glo en weer te lag
(koor)
Hul noem haar Lola van Luanda
En sy dans hier aand na aand
In die kollig wat haar vasvang soos 'n mot
Sy ken hartstog, sy ken heimwee
En sy sing daarvan vanaand
Sy maak die lewe vir 'n oomblik weer genot
Lola van Luanda sing
Wat soldate graag will hê:
En as die laaste note wegsterf
Het sy by elke man gelê
In die rokerige kamer hang die geur van gin en bier
Hier word die oorlog vir 'n oomblik tóg besweer
En vir die manne bring sy vreugde
Aan 'n soldaat gee sy plesier
Wat hom dalk later teen die vyand sal verweer
In haar hare is daar kamme
Twee van goud, een van ivoor
En aan haar borste is daar tossels wat sy swaai
Ja, haar lyf is pure wellus
Maar sy’t reeds die stryd verloor
Teen die heupe wat haar ouderdom verraai
(koor)
가사 번역
해머와 낫이 백색벽에 있어
포르투갈 바 및 카바레 중
그리고 병사를 넣고 시간 후에 위스키 시간을 마 십니다
그리고 평화와 여성과 침대의 꿈
오늘 밤은 앙골라 때문에
남자의 마음을 다시 추적 잘라
남쪽으로,정부가 기다릴만한 곳
그리고 밖에서 전쟁을 격노
하지만 그들은 그녀를 듣고 여기있어
그리고 잠시 동안,다시 믿고 다시 웃음
(합창)
그들의 전화 그녀의 롤라 루안다
그리고 그의 춤은 밤낮으로 여기 있습니다
스포트라이트에서 나방 같은 함정이
그녀는 열정을 알고,그녀는 향수병을 알고있다
오늘 밤에 노래도 불러
그녀는 순간을 다시 즐거움을위한 삶을 만듭니다
롤라의 루안다 노래
어떤 군인 같은 것:
그리고 마지막 메모가 사라질 때
그의 각 사람에 배치
연기가 자욱한 방에서 진 및 맥주 냄새가 난다.
여기에 전쟁을 위해 순간 충전 것
그리고 남자에게 그녀는 기쁨을 가져다줍니다
그의 즐거움을 주는 군인에게
그 아마 나중에 적에 대해 침식 될 것이라고
그녀의 머리에 빗이 있습니다
금 두 개,상아 한 개
그리고 그녀의 가슴은 그녀가 과시 술이 있습니다
예,그녀의 몸은 순수한 정욕입니다
하지만 그녀는 이미 전투를 잃었다
그녀의 나이 배신한 엉덩이에 대하여
(합창)