Coenie De Villiers — Soldatehemel 가사 및 번역

이 페이지에는 Coenie De Villiers의 노래 "Soldatehemel"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Verwelkom die soldate
Wat saamdrom by die hek
Sprei oop die palmblare
Wat hier langs My troon is plek
Foei, hoe jonk is hulle nie
Veels te jonk om hier te wees
Kyk — hul’s kwalik nog maar agtien
Berei My tafel vir 'n fees
Verwyder elk' medalje
Wat herinner aan die pyn
Die letsels van die veldslag —
Gee hul kos en gee hul wyn
(koor)
Want te kosbaar is dié lewe
Om op oorloë te vermors
Ja, anderkant kartetse
Wag 'n groter, dieper dors;
Stroop dus die uniform haastig
Van die jongeling se rug
En laat hom weer die son voel brand
In 'n onbewolkte lug (x2)
Ontbied al die musikante
Gee die soldate nog 'n kans
Om van mortiere te vergeet
En op 'n walsmaat hier te dans
Gee hul nooiens vir geslelskap
Laat hul moeë oë weer blink
Laat hul jeug 'n wyle voortduur
Laat hul op die lewe klink
(koor)

가사 번역

병사를 환영합니다
누가 문 앞에 모여
열린 팜 잎 확산
여기 내 왕위 옆에 있는 게
저런,젊지 않아?
여기 오기엔 너무 어리잖아요
보-hul's 단단하게 아직도 그러나 18
잔치를 위해 내 테이블을 준비하십시오
엘크메달 제거
고통을 연상시키는
이 전쟁의 상처 —
그들의 음식을 주고 그들의 포도주를 주십시요
(합창)
소중한 것은 이 삶이기 때문입니다
전쟁에 낭비에
예,카르테세 넘어
더 크고,더 깊은 갈증을 기다리십시오;
시럽 따라서 균일 한 서둘러
젊은이 등
그리고 다시 그를 보자,태양이 불타는 느낌
Onbewolkte 공기(x2)
모든 뮤지션 소환
병사들에게 기회를 줘
의 박격포 잊지
그리고 여기에 왈마트 춤을
Geslelskap 에 대한 자신의 여자 친구를 줘
다시 밝은 자신의 피곤 눈을 보자
그들의 청소년 늦게 지속 하자
그들의 삶에 소리를 보자
(합창)