Coenie De Villiers — Stalag 17 가사 및 번역
이 페이지에는 Coenie De Villiers의 노래 "Stalag 17"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Hy is 'n oorlogsveteraan wat die verskrikking van die
Stalag 17 kamp oorleef het deur aan 'n besonderse
Herinnering vas to kleef: 'n groep sigeuners het buite die
Kamp verbygetrek. Hy het gesien hoe die sigeunermeisie
In haar rooi rok die dans van die sigeuners, die czarda
Dans. Sy was onbereikbaar vér anderkant die rolle
Doringdraad; hier binne was dit slegs sneeu wat oor
Die barakke neersif. Nou is hy oud en vergete; saans pak
Hy sy medaljes uit op die bed. In sy klein woonstelletjie
Hoog bo die besige strate van Hillbrow dink hy aan haar
Die sigeunerin van Stalag 17
Hoog bo die stad
Woon 'n man oorspronkilk uit Daljosafat
Met net 'n stoel en 'n bed en medaljes wat
Herinner aan dae lank vervloë
Lank reeds versoen
Met die pyn en sy pensioen
'n veteraan van digby tagtig jaar
Se oorlog en vrede
En soms as hy staar
Deur die rookbeleë skemer waar
Die aandverkeer 'n halssnoer bind
Deur die stad se donker labrint
(koor)
Dink hy aan Stalag 17
Waar hy eens deur die draad
'n sigeunerin kon sien
Wat soos 'n bloedvlek teen
Die somber woud se sneeu
'n laaste czarda dans…
Die foto vergeel
Maar sy naam bly stees 'n belangrike deel
Van 'n ou en 'n byna vergete verhaal
Wat vertel van oorlog en vrede
Deur die donker beleër speel hy solitêr
Om die gedagtes te keer wat telkens dwing
Om deur sy skanse te dring
En die spel te verbreek
En soms as hy tuur
Deur die masker van die donker uur
Word die stad se lig 'n firmament
Maar die flikkering bly onbekend
(koor)
가사 번역
그는 그 공포의 우로그베테라안
종마 17 캠프는 특별한에 의해 살아 남았다
알림 쪼개 붙어:외부 집시의 그룹
캠프가 통과했습니다. 그는 어떻게 시그너마이지를 보았는가
그녀의 빨간 드레스에서 집시의 춤,체코 어
댄스. 그녀는 역할을 넘어 얻기 어려운 베르
철조망;여기에 그 안에 대해 단지 눈이었다
병영이 무너지고 있어 이제 그는 오래되고 잊혀졌습니다.
그는 침대에서 자신의 메달을 꺼냈다. 그의 작은 wonstelletjie 에서
힐브로의 바쁜 거리 위의 높은 그가 그녀를 말했다 생각
석순 17 의 표시 네린
도시 위 높이
Daljosafat 에서 남자 oorspronkilk 라이브
그냥 의자와 침대,그리고 메달과 함께 그
오랜 세월을 연상시키는 과거
긴 화해되었습니다
고통과 연금으로
팔십 년 가까이의 베테랑
전쟁과 평화
그리고 때때로 그는 보았다
신인 체 황혼에 의해 어디
맨버키어 목걸이 바운드
도시의 어두운 라브린트를 통해
(합창)
그는 교착 상태에 있었다 생각 17
어디 그는 한 번 스레드에 의해
시게네린이
부풀어 오른 것 같아
우울한 숲의 눈
마지막 초라다 댄스…
황변 사진
그러나 그의 이름은 중요한 부분을 조종 남아있다
오래되고 잊혀진 이야기의
어떤 전쟁과 평화에 대해 알려줍니다
으로 어두운 포위 놀이 그는 혼자하는 놀이
자주 강요하는 시간에 대한 생각에
침투 할 수있는 그 자국에 의해
그리고 게임 휴식
그리고 때때로 그는 바라
어두운 시간의 가면에 의해
이 도시의 빛은 군축입니다
그러나 깜박임은 알 수없는 남아
(합창)