Coenie De Villiers — Vir Jou 가사 및 번역

이 페이지에는 Coenie De Villiers의 노래 "Vir Jou"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Vir jou wil ek 'n huis hê
'n huis met 'n leiklipvloer;
'n witgekalkte skoorsteen
Wat deur die rietdak loer;
'n okkerneuthout-onderdeur
Wat kreun aan die skarnier
'n donskombers om in te beur
'n kaggel en 'n vuur
(koor)
Die dae is droef soos druiwe
Jou naam is soet soos mos
Die herfs is in die wingerd
Die son in elke tros;
Die winters hier is wondbaar
As die jaar se hitte kwyn
Die seisoen word oud en waardig;
Wat mos was, word nou wyn
Vir jou wil ek 'n bos hê
Waar jy dennenaalde ruik;
Reën wat oor die berg kom
Wat timmer teen die luik
En by die hek 'n bloekom
Met sy takke in die wind;
Hier in die koper-ledekant
Jou warm bruinoog-kind
(koor)
Al maak ek hierdie versie
Eenvoudig, lief, soos nou;
Die wens bly tog maar net 'n wens —
Die werklikheid verbrou
(koor)

가사 번역

당신을 위해 나는 집이
라이클립블러 한 집;
흰 굴뚝
Rietdak 러크에 의해;
Okkkerneuthout-under
누가 경첩에 신음
환호 할 이드더 다운
한 벽난로 한 불
(합창)
일이 포도 같이 처진다
당신의 이름은 와인 달콤한
포도원의 가을
각 클러스터의 태양;
여기서 겨울은 원바르
올해의 열이 감소함에 따라
이 시즌은 오래되고 가치가 있습니다;
그 모습은,지금 와인 입니다
당신에게 나는 숲이
바늘 냄새 소나무;
언덕 위에 비
해치에 무슨 목수
그리고 문에서 유칼립투스
바람속에서 지점과 함께;
여기에 황동-bedstead
네 뜨거운 브루니누그 자식
(합창)
모든 나는이 버전을 만들
간단히 말해서,사랑,지금처럼;
여전히 남고 싶은 소원은 그저 소원일 뿐이다 —
사실 실수 한
(합창)