Fokofpolisiekar — Maak of Braak 가사 및 번역
이 페이지에는 Fokofpolisiekar의 노래 "Maak of Braak"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Tuisgemaakte sosiale wapen
Onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken
In die begraafplaas waar ek bly
Lag al die geraamtes vir my
Maar hulle is onbewus
Dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
Drink nou hierdie bloed van my
Dis al wat ek het wat jy kan kry
Ek’t spesiaal my are vir jou oopgesny
En sê net dit lyk mooi
Die ewige kind agter in my kop
Bewe benoud en krap oop sy toegestikte mond
Nes stilgebore babas huil ek nie
Oor die onregverdigheid van die lewe nie
Niemand lewe rêrig nie
Ek het al my kos en geheime opgegooi
Sê net dit lyk mooi
Sê net dit lyk mooi
Ek het al daai fokken kak gesluk
Myself probeer verdrink
Sê net dit lyk mooi
Sê net ek is mooi
Paniekbevange angstig en alleen
'n Prins van donkerte
Ek dien myself alleen
가사 번역
집에서 만든 사회적 무기
알 수 없는 손 제스처
죽은 사람들은 나를 아는 것처럼 만들어
내가 있는 묘지에서
나를 위해 모든 해골을 웃고
그러나 그들은 모르고 있습니다
내가 조각 내 목에 내 마음 조각
내 피를 마셔
그게 내가 가진 전부야
난 특별히 내 혈관 당신의 해부를 위해
그리고 그냥 좋은 보인다 말한다
내 머리 속에 영원한 아이
화주는 압착 긁힌 그의 토에 스티크 입을 엽니 다
둥지 낙인 아기 울지 않는다
삶의 부당함에 대해
아무도 인생은 그렇지 않아
나는 내 모든 음식과 비밀을 토했다
그냥 좋은 보인다 말한다
그냥 좋은 보인다 말한다
나는 모든 빌어 먹을 똥 gesluk 이
나 자신을 익사하려고
그냥 좋은 보인다 말한다
그냥 내가 예뻐 말한다
당황 불안 혼자
어둠의 왕자
나는 나 자신을 섬긴다.