Fokofpolisiekar — Swanesang 가사 및 번역

이 페이지에는 Fokofpolisiekar의 노래 "Swanesang"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Die plafon bereik
Die laaste toneel
Van die eerste bedryf
Deurlopende verdowing
Wanorde en deurmekaar gesigte
Dis al tradisie vir my
Die oop pad
Het sy tol ge-eis
Om vinniger daar te kom
Sal jy vinniger moet ry
Om vinniger te lewe
Maak jou vinniger dood
Windgat
Nikswerd
Selfvoldaan verwerp
Slagoffer van jou eie verbeelding
Die droom het 'n nagmerrie geword
Skuldig bevind
Morele verkragting
Een nul trippel een
My brein krimp
En my hande vibreer
Ligsku
En besig om te dehidreer
Gistraand het 'n aborsie geraak
'n wettige verwydering
Van potensiaal
My innige simpatie
Goddank vir klank
Windgat
Nikswerd

가사 번역

천장에 도달
마지막 장면
첫 번째 산업의
지속적인 진정
장애 및 엉망 얼굴
그것은 나를 위해 모든 전통입니다
열린 길
그 수신자 부담 ge-주장을했다
빨리 거기
당신은 빠른 운전 필요를 얻을 것이다
삶에 더 빨리
당신의 빠른 죽음을
건방진
쓸모없는 사람
거북 거부
당신의 자신의 상상의 피해자
꿈은 악몽이 되었습니다
유죄 판결
도덕적 강간
한 제로 트리플 하나
내 뇌 축소
그리고 내 손이 진동
리히스쿠
그리고 탈수하기 시작
지스트랜드는 낙태에 영향을 미쳤습니다
법적 제거
잠재력의
내 깊은 동정심
뜻소리에 대한 여신,소리를 위한 여신
건방진
쓸모없는 사람