Fokofpolisiekar — Tygerberg Vliegtuig 가사 및 번역
이 페이지에는 Fokofpolisiekar의 노래 "Tygerberg Vliegtuig"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
Sal ek al my voornemings oorweeg
Dit is makliker om in te gee
Voor die tradisiemasjien my kom haal
Dis die gevoel van «iets moet breek»
Dis die ingeboude vrees
Ek’s gebore met drie sesse op my kop getattoëer
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Dis op die TV en dis in my brein
Dis aaklig om te sien hoe
Die skaap-mentaliteit ons kry
Ons almal werk saam aan Afrikaans-amerika
Algemene denkdisfunksie
Lees net mooi en volg dan
Al die instruksies wat hul vir ons gee
Werk, trou en kinders kry
En moontlik dan aan depressie ly
Iemand moet vra hoekom
Iemand moet vra hoekom
Ons almal vrek alleen
Ons almal vrek alleen
Ons almal vrek alleen
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
가사 번역
으로 비행기 sou kon 발 보-에 Tygerberg vanaan
살 에크 알 마이
이 에 이런 makliker 입니다
그 tradisiemashien 내 kom 가져 오기
뭔가 휴식해야"이 느낌»
이 확고한 두려움이다
내 머리에 문신을 한 3 초 동안 ek's borear
Ek 는 ek 가 누구에게 vasklou 를 시도
Ek 는 ek 가 누구에게 vasklou 를 시도
내 머릿속에 있는 티비랑
이 방법을 볼 수있는 사용자 정의입니다
그 skaap 사고 방식 우리는 kry
아프리카에 우리의 알말 작업 삼-미국
일반 사고
그냥 좋은 읽고 따라
그 모든 지시 사항 hul vir 우리가하지 않는 것
일,골칫거리 및 아이들
그리고 우울증 ly 에 문틀릭
누군가 와야만 해
누군가 와야만 해
혼자 우리의 알말 스킨 플린트
혼자 우리의 알말 스킨 플린트
혼자 우리의 알말 스킨 플린트
Ek 는 ek 가 누구에게 vasklou 를 시도
Ek 는 ek 가 누구에게 vasklou 를 시도