Fokofpolisiekar — Vernietig Jouself 가사 및 번역
이 페이지에는 Fokofpolisiekar의 노래 "Vernietig Jouself"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
Vernietig jouself
Daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
Vir instansies van die bewussyn
Konditioneer my, Bybel vir my
Ons almal pak die kole, ons almal stook die vuur
Ons almal bou die mure wat idees bestry
Ons is die rebelle wat misluk het
Ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het
Vernietig jouself
Dis moeilik om die kettings af
Hulle maak dit aan jou binnegoed vas
Dis moeilik om die kettings af te breek
가사 번역
Stellenbosch 의 방문에 대해 노래합시다
레드 와인과 담배와 함께 우리를 넣어 미니멈베일리드스트롱
우리가 순종 시스템의 엑셀에 대해 노래하자
우리가 당신의 성격에 대해 노래하자
자신을 파괴
내게 충동,본능적인 증오
의식의 기관을 위해
Konditioneer 내,나를 위해 성경
우리는 모두 불길을 싸서 불을 피운다
우리 모두는 아이디어 전투 벽을 구축
우린 실패한 반란군이다
우리 모두 질식사한 규칙을 어기고 있어
자신을 파괴
사슬을 끊기는 건 어려운 일이야
그들은 붙어 당신의 내장에 그것을 만들
사슬을 부러뜨리기 힘들어요