Foto Na Dans — Intervensie 가사 및 번역
이 페이지에는 Foto Na Dans의 노래 "Intervensie"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Dis die leemtes wat almal vul weens gebrek aan someraande
Kommentaar van alle tipes, lei tot verdamping van blou trane
Ek bibber dikwels sonder koue hierdie drama verg 'n vreugde
Slegs beskikbaar aan die dwase ek skuil agter versteekte redes
Die intervensie veroorsaak slegs 'n oponthoud
Deur windbewaaide siel keer
Ek is blind en voel verwaarloos
Verkrag met skerms oop
Ek sal myne ruil vir joune, as dit die simmetrie versteur
Uit reghoek reguit riglyne, word abstraksie straks blameer
Ek verkyk my aan jou dapperheid, jou oorwinnings wel verdien
So verlaat my nou ek bid, o Heer, jy’t jou laaste kans verbeur
Die intervensie veroorsaak slegs 'n oponthoud
Deur windbewaaide siel keer
Ek is blind en voel verwaarloos
Verkrag met skerms oop
가사 번역
소메라안드의 부족 때문에 모두가 채우는 차이입니다
모든 유형의 댓글은 파란색 눈물의 증발로 이어집니다
나는 비버 종종 감기없이이 드라마는 기쁨이 필요합니다
내가 전방 이유 뒤에 숨어 바보 만 사용할 수 있습니다
개입은 도중 만 발생
바이 윈드 바이드 소울 타임
나는 맹인이고 무시 느낌
강간 화면 오픈
대칭이 방해되면 내 교환을 하지
직사각형 직선 가이드라인에서 추상화는 나중에 비난받습니다
너의 용기가 무엇인지,너의 승리는 잘 받아 마땅하다.
그러니 날 떠나시오,주여,폐하께서 마지막 기회를 주옵소서
개입은 도중 만 발생
바이 윈드 바이드 소울 타임
나는 맹인이고 무시 느낌
강간 화면 오픈