Foto Na Dans — Oorywerige Gelowige 가사 및 번역

이 페이지에는 Foto Na Dans의 노래 "Oorywerige Gelowige"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

'n Stofwolk van opgewondenheid
Word bederf deur die skreeugeluid
Oorywerige gelowige
Jy sal nie verstaan nie
'n Dowwe glimlag, 'n bleek gesig
Perspektief verminder tot 'n lig
Jy sal nie verstaan nie
Ek wil nie verval nie
Maar dis uiters opwindend om jul almal so te sien
Hoe lyk my oë
Wat gaan ek
Ek hierna verdien
'n Swanger vrou sluit 'n hoofstuk af
Haar denke rus, maar deur haar hare draf
Besoedelde nektar 'n leë skelet
Ek dink dis tyd vir nog 'n gebed
Met swaarde bespiegel sy hande gekleef
Jy sal nie verstaan nie
Ek wil nie verval nie
Maar dis uiters opwindend om jul almal so te sien
Hoe lyk my oë
Wat gaan ek
Ek hierna verdien
REPEAT (Chorus)

가사 번역

흥분의 먼지 구름
Skreeugeluid 에 의해 버릇
지나치게 열망하는 신자
당신은 이해하지 못할 것이다
희미한 미소,창백한 얼굴
광으로 감소 관점
당신은 이해하지 못할 것이다
나는 만료 하지 않으려는
그러나 그것은 당신의 모든 될 매우 흥분,그래서 볼 수 있습니다
어떻게 내 눈을 보인다
나는 무엇을 할 것인가
나는 이하 자격
임산부 한 장을 포함 오프
그녀의 생각은 달려있다,그러나 그녀의 머리에 의해 트로트
오염된 꿀 빈 해골
나는 그것이 다른기도를 위해 시간 이다 것 을 생각한다
검으로 그의 손이 쪼개 추측
당신은 이해하지 못할 것이다
나는 만료 하지 않으려는
그러나 그것은 당신의 모든 될 매우 흥분,그래서 볼 수 있습니다
어떻게 내 눈을 보인다
나는 무엇을 할 것인가
나는 이하 자격
반복(합창)