Foto Na Dans — Verkleur En Vermom 가사 및 번역

이 페이지에는 Foto Na Dans의 노래 "Verkleur En Vermom"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Lag, lag soos wat net jy kan
Vir dinge wat min verstaan
Hou jou hand voor jou mond
Totdat alle emosie vergaan
Hou die trane terug
Dit was die kleure af
Verduur, verduur die glimlag vriend
Dit sal jou binnekort verslaan
Ons heupe vas, geraamtes dol
Tree die tree wat tel
Dis die stille plek
Waar ons stories kan oorvertel
Kom kom verheerlik die beton, die beton oerwoud agtergrond
Kom sukkel, sukkel saam, kom vrees die hoogtes
Kom tree nou aan by ‘n eenheidsfront
Verduur, verduur die glimlag vriend, dit sal jou binnekort verslaan
Volg, volg my staaltjies
Ons kan die afgrond saam travers
Sleep net oop met rooi vlae hoog
Geloofskleed swart kombers
Kripties lei ek jou deur
Als plesierig, lig vermom

가사 번역

누워,Jy 가 할 수있는 누워
어떤 분 이해
입앞에서 손 떼
모든 감정이 무너질 때까지
트레인을 돌려놔
이 색상이었다.
♪Burn,burn that smile,my friend♪
이 샐은 곧 당신을 이길
♪Our hip vas,해골♪
나무 그 나무 무엇?
여긴 조용한 곳이야
우리의 이야기가 말할 수있는 곳
어서,콘크리트를 터트려 그 정글 늪지대
이리 와,삼 빨판,이리 와 저 높이 좀 봐
단계 에 a 연합 프런트
화,그 미소를 고통,내 친구,이 살 곧 당신을 이길 것이다
따라,내 강철을 따라
우리는 심연 트래버를 볼 수 있습니다
루이 블라 높은 드래그 넷 웁
신앙 덮개 스와트 콤버스
내가 문 열게
견면 벨벳으로,리그는 가장했습니다