Kurt Darren — Af en Af 가사 및 번역
이 페이지에는 Kurt Darren의 노래 "Af en Af"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Oesters sjampaign kerse op die kantlyn vyf en twintig rose om die rooiwyn
loftus Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie.
Net jy en ek die wagte by die hek ek
moes nou wraggies elke liewe toutjie trek
om hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie,
en nou begin die aksie liefie
Af af af en af gaan al ligte
in die nag nag nag sag speel daai liedjie
wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh
op op op en op gaan temperature
in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
dis 'n lekker lekker langskop,
om tussen deur die pale… aand
Ek het jou nou verras toe jy jou oë sit op
daai mooi ring in die glas en as ek kyk na hoe jou oë oplig dan voel ek heel
verlig in my hart.
Jy soen my weer en as ek iets wil sê soen
jy my nog 'n keer en fluister saggies «ja»
in my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief
maar nou begin die aksie liefie
Af af af en af gaan al ligte
in die nag nag nag sag speel daai liedjie
wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh
op op op en op gaan temperature
in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
dis 'n lekker lekker langskop,
om tussen deur die pale… aand
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op
ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou.
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op
ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
En nou begin die aksie liefie
Af af af en af gaan al ligte
in die nag nag nag sag speel daai liedjie
wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh
op op op en op gaan temperature
in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
dis 'n lekker lekker langskop,
om tussen deur die pale… aand
가사 번역
무릎 부상으로 굴 sjampaign 촛불 스물 다섯 레드 와인에 장미
로프터스 베르사펠드는 지금처럼 즐겁지 않았다
너와 내가 게이트의 경비원들뿐이야
지금 레이스 드레스 매 레이스 했다
오늘 저녁은 준비해야 할 일이지만 당신에게 너무 많은 것은 없습니다,
그리고 지금 액션 꿀을 시작합니다
아래로 아래로 아래로 모든 조명을 간다
밤 밤 밤 소프트 그 노래를 재생
우리 모두는 우리가 단어 그냥 오 오,오,어 오가없는 것을 싫어한다
에 온 온도로 이동
내 머리 머리에서 당신의 모든 사랑을 멈추지 마
그것은 좋은 좋은 랑스콥입니다,
폴란드 사람들 사이로요.. 저녁
나는 당신이 당신의 눈을 켤 때 지금 놀라게했다
그 아름다운 유리 반지 그리고 나는 당신의 눈은 다음 리프트 방법을 보면서 나는 꽤 느낌
내 마음 속에 불 붙은.
또 키스하고 키스할 생각 있으면
당신 나 다시 한번 부드럽게 속삭였다"예»
내 왼쪽 귀는 다시 사랑에 빠지게 나를 만든다
하지만 지금 액션 꿀을 시작합니다
아래로 아래로 아래로 모든 조명을 간다
밤 밤 밤 소프트 그 노래를 재생
우리 모두는 우리가 단어 그냥 오 오,오,어 오가없는 것을 싫어한다
에 온 온도로 이동
내 머리 머리에서 당신의 모든 사랑을 멈추지 마
그것은 좋은 좋은 랑스콥입니다,
폴란드 사람들 사이로요.. 저녁
이 반짝이는 빛을 쏘아
우리는 유리를 소리와 나는 당신의 입술 추적을 사랑
당신이 내 막대기에 꽉 끼었다면 기분이 너무 좋아요.
이 반짝이는 빛을 쏘아
우리는 유리를 소리와 나는 당신의 입술 추적을 사랑
내 막대기에 꽉 끼었다면 기분이 너무 좋아
그리고 지금 액션 꿀을 시작합니다
아래로 아래로 아래로 모든 조명을 간다
밤 밤 밤 소프트 그 노래를 재생
우리 모두는 우리가 단어 그냥 오 오,오,어 오가없는 것을 싫어한다
에 온 온도로 이동
내 머리 머리에서 당신의 모든 사랑을 멈추지 마
그것은 좋은 좋은 랑스콥입니다,
폴란드 사람들 사이로요.. 저녁