Kurt Darren — Meisie Meisie 가사 및 번역
이 페이지에는 Kurt Darren의 노래 "Meisie Meisie"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Ek weet sy’s altyd daar
Maar hoe vertel ek haar
Sy’s die rede ek dans soos die wind
Man ja, ek weet ek staar
O maar sy maak my klaar
In my hart voeI ek weer soos 'n kind
Koor:
Meisie Meisie jy’s deeI van my lewe
Mooiste Meisie van Verlangebaan
Meisie Meisie ek sien jou ek bewe
Mooiste Meisie van Verlangebaan
Meisie Meisie prinses van die dansvloer
Mooiste Meisie van Verlangebaan
Meisie Meisie ek voeI hoe my hart roer
Mooiste… Meisie…
Ek weet daar’s altyd hoop
Ek sal haar paadjie loop
Sy’s die rede ek dans in die reën
En toe sy my gewaar
Het ek geweet ek’s daar
Sy’s die enigste sy is die een
Nou loop ons sy aan sy
En sy is lief vir my
Hand aan hand dans ons saam in die reën
Sy het my hart verlei
Maar sy’t haar man gekry
Sy’s die enigste sy is die een
가사 번역
항상 거기 있는 거 알아
그러나 나는 그녀를 어떻게 말합니까
내가 바람처럼 춤추는 이유야
남자 예,나는 응시하고 있다는 것을 안다.
오,하지만 그녀는 나를 끝내게 만든다
내 마음에 보이 나는 다시 아이를 좋아한다
합창:
여자 여자 당신은 내 인생의 deeI 입니다
Verlangebaan 의 가장 아름다운 소녀
여자 여자 나는 당신을 볼 수 나는 떨고
Verlangebaan 의 가장 아름다운 소녀
소녀 소녀 공주 댄스 플로어의
Verlangebaan 의 가장 아름다운 소녀
소녀 소녀 나는 어떻게 내 마음을 저어
가장 아름다운... 여자…
나는 항상 희망이 있다는 것을 알고있다
나는 그녀의 통로 도보를 가질 것이다
내가 빗소리에서 춤추는 이유야
그리고 그녀가 나를 인식 할 때
내가 거기있는 거 알아
그녀가 유일한 그녀야
이제 우리는 그의
그리고 나를 위한 그의 사랑
손에 손을 비에 함께 춤을
그녀는 내 마음을 가지고
하지만 그녀는 그녀의 남자는
그녀가 유일한 그녀야