Kurt Darren — Papsopwinterwaternat 가사 및 번역
이 페이지에는 Kurt Darren의 노래 "Papsopwinterwaternat"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Jy.
Ek.
Ons.
Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggel vuur.
Laat my hart, soos n byekorf gons.
As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur.
Al die vreugde wat jy is, kyk die liefde in my mis.
Jy’s die rots waaroor ek myself breek.
Jy’s my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën
sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses.
Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel.
Ek wil meer as alles met jou deel.
Ek dink, aan jou, met jou oë so blou.
Is jy die mooiste vrou in die hele Wes-Kaap.
En ek wonder nou, of 'n Engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap.
In 'n tas pak ek die hoop, dat jou hart myne raak sal loop.
Jy’s die rots waaroor ek myself breek.
Jy’s my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën
sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses.
Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel.
Ek wil meer as alles met jou deel.
Meer as alles.
Meer as alles.
Meer as alles, wil ek met jou deel.
Oh-ho-oh-hoOh-ho-oh-ho
Meer as alles.
Meer as alles.
Meer as alles wil ek met jou deel.
Oh-ho-oh-ho
'n Bietjie van jou is net te veel.
Jy’s my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën
sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses.
Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel.
Ek wil meer as alles met jou deel.
Papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans.
En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is
net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles
met jou deel.
Jy was my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, my kon breek met
een glimlag. Nou wag ek maar vir n somersdag…
가사 번역
너.
나.
우리.
벽난로 앞에서 냉정하고 커피한잔 하면서
골치아픈 윙윙 거리는 소리처럼 내 마음을 보자.
당신의 말은 내 삼키기 아침 시간에 팁 경우.
당신이 하는 모든 기쁨,내 안개에 사랑을 봐.
당신은 내가 나 자신을 휴식 바위 있습니다.
넌 내 파솝윈터워터낫이야 빨강 머리 groenoog 여자 웃음 웃음 에 이 비
춤을 것입니다. 그리고 내 더 이상 생각,나는 기회가있다. 겨울왕국 공주
당신은 내가 나머지 중 하나라고 생각합니다. 너희 중 일부는 너무 많은 것이다.
당신과 함께 나누고 싶은 모든 것 이상의 것을 원해요
나는 당신에게,당신의 눈을 너무 푸른 생각합니다.
넌 서부 망토에서 가장 아름다운 여자야
그리고 지금 궁금해,천사가 너무 결백 당신이 잠처럼 당신 같은 모양 여부.
내가 희망 가방,당신의 마음은 내 실행됩니다.
당신은 내가 나 자신을 휴식 바위 있습니다.
넌 내 파솝윈터워터낫이야 빨강 머리 groenoog 여자 웃음 웃음 에 이 비
춤을 것입니다. 그리고 내 더 이상 생각,나는 기회가있다. 겨울왕국 공주
당신은 내가 나머지 중 하나라고 생각합니다. 너희 중 일부는 너무 많은 것이다.
당신과 함께 나누고 싶은 모든 것 이상의 것을 원해요
모든 것보다 더.
모든 것보다 더.
무엇보다도 너와 공유하고 싶어
오-호-오-호-호-호
모든 것보다 더.
모든 것보다 더.
무엇보다도 너와 공유하고 싶어
오호호
너희 중 일부는 너무 많은 것이다.
넌 내 파솝윈터워터낫이야 빨강 머리 groenoog 여자 웃음 웃음 에 이 비
춤을 것입니다. 그리고 내 더 이상 생각,나는 기회가있다. 겨울왕국 공주
당신은 내가 나머지 중 하나라고 생각합니다. 너희 중 일부는 너무 많은 것이다.
당신과 함께 나누고 싶은 모든 것 이상의 것을 원해요
파솝윈터워터낫 빨간 머리 groenoog 소녀 누가,비에 웃고 춤을 것입니다.
그리고 내 더 이상 생각,나는 기회가있다. 겨울왕국 공주 당신은 내가 생각하는
그냥 나머지 중 하나. 너희 중 일부는 너무 많은 것이다. 나는 모든 것보다 더 원하는
당신의 부분.
넌 내 파솝윈터워터낫이었어 빨강 머리 groenoog 여자 나 수 휴식 가
한 미소. 지금은 기다리고 있지만 여름 날…