Nicholis Louw — Ek's Nog Hier 가사 및 번역
이 페이지에는 Nicholis Louw의 노래 "Ek's Nog Hier"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Waar ek is kry ons nie koud nie al is dit winter hier by jou
En dinge wat op aarde vergaan het is dinge wat vir altyd hou
Hoe dit gebeur het maak nie saak nie dis verby en als is reg
En tussen ons is als vergewe want die sondaar is nou weg
En my hart behoort vir altyd nou aan jou
Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat
Babe jy huil want jy verstaan nie jy dink alles is verby
Maar ek’s nie in 'n kis in die grond nie en Liewe Jesus sorg vir my
Hoe dit gebeur het maak nie saak nie ek’s jou engel ek kyk na jou
Hier waar ek is is geen trane nie net die trane wat ek huil oor jou
Sien my hart behoort nog altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat
Jy verstaan nie hoe dit voel nie
Om hier voor jou te kan staan
Maar ek mag nie met jou praat nie
Want ek praat nou 'n ander taal… Probeer verstaan
Want my hart behoort nog altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat
가사 번역
춥지 않은 곳에서 겨울이면
그리고 지구 멸망에 일들이 항상 유지 것들입니다
그것이 어떻게 일어 났는지는 중요하지 않으며 모든 것이 옳습니다
그리고 우리 사이에 죄인이 이제 사라 졌기 때문에 우리 모두는 용서받습니다
그리고 내 마음은 항상 당신의 것
내가 말하거나 그것을 설명 할 경우 이해 하시겠습니까
시간 좀 내주시겠어요?
그것은 당신의 뺨에 눈물이 될 것입니다
넌 울고 있어 왜냐면 넌 모든 게 끝났다고 생각하는 걸 이해 못 하니까
하지만 난 땅에 있는 관에 있는 게 아니에요 그리고 예수님을 돌봐주소서
어떻게 됐든 난 네 천사가 아니야
여기 내가 있는 곳에,아무 눈물도 없습니다 다만 눈물 나는 당신을 울고 있지 않습니다
보 나 심장 아직도 속 상 만 하기 당신
내가 말하거나 그것을 설명 할 경우 이해 하시겠습니까
시간 좀 내주시겠어요?
그것은 당신의 뺨에 눈물이 될 것입니다
당신은 그것을 어떻게 하지 느낌 이해하지 않습니다
여기 서서
하지만 당신과 얘기 안 할 수도 있어요
나는 지금 다른 언어를 말하고 있기 때문에... 이해하려고 노력 중
내 마음은 항상 당신 것 때문에
내가 말하거나 그것을 설명 할 경우 이해 하시겠습니까
시간 좀 내주시겠어요?
그것은 당신의 뺨에 눈물이 될 것입니다