Nicholis Louw — Praat Met My 가사 및 번역
이 페이지에는 Nicholis Louw의 노래 "Praat Met My"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Jou liefde is so kosbaar sal dit ooit vergaan
Alles het verander toe jy voor my kom staan
En hoe ek net geweet het dat ek en jy kan hou
Maar nou moet jy onthou
Ja ek het my foute maar jy moet net verstaan
Met jou is alles anders die wêreld kan vergaan
As jy my roep is ek daar ons loop die pad mos saam
Al wat ek vra is praat met my Praat met my ek wil jou verstaan
Praat met my sê as iets jou pla
Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie
Sê vir my sê my waar jy staan
Jy kry nie soms die kaarte wat jy so graag wil hê
En jou trane kom dan later wat gaan jou hart dan sê
En blindelings probeer jy dan om jou hartseer weg te steek
Jou hart wil breek praat met my Waarvoor is ek daar as jy nie in my kan vertrou
Weet jy hoe verkeerd dit is vir die liefde wat ons bou
Is jy in of is jy uit besluit dit nou besluit dit nou
Besluit dit nou
가사 번역
당신의 사랑은 너무 소중한 그것은 이제까지 멸망 할 것이다
내 앞에 설 때 모든 것이 바뀌었다
내가 어떻게 너와 내가 지킬 수 있는지
하지만 지금 당신은 기억해야합니다
그래,내 결점이 있지만,당신은 단지 을 이해해야합니다
당신과 함께 모든 세상이 멸망 할 수 있습니다 다르다
당신이 나를 호출 할 경우 나는 우리가 함께 경로 이끼를 걸어 거기 있어요
모든 요청은 이야기 나와 함께 이야기 나와 함께 나는 당신이 이해하려면
무슨 일 있으면 말해
어떻게 느끼는지 모르겠어
어디 서 있는지 말해
당신은 때때로 당신이 그렇게 심하게 원하는 카드를 얻을 수 없습니다
그리고 당신의 눈물은 나중에 와서 당신의 마음은 다음 말을 이동
그리고 맹목적으로 당신의 슬픈 숨기기에 당신을 시도
당신이 내 믿을 수 없는 경우에 내가 거기있는 당신의 마음은 나와 함께 이야기 휴식 것
우리가 지은 사랑이 얼마나 잘못된 건지 알아?
당신은 안으로 또는 당신은 밖으로 지금 결정합니다 지금 결정합니다
지금 결정