Nicholis Louw — Tussen Die Lakens Dans 가사 및 번역

이 페이지에는 Nicholis Louw의 노래 "Tussen Die Lakens Dans"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Ek het 'n girl sy’s mooier as my drome
Haar warm liefde ek is skoon verlore
Sy maak my mal my wêreld het verander
Ek maak die reëls kom staan 'n bietjie nader
Kom aan kom aan kom aan
Want niemand sal jou uit my arms kan steel
Vanaand wil ek als met jou kom deel
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
Gaan ek en jy tussen die lakens dans
Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou
Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
Gaan ek en jy tussen die lakens dans
Ons liefde brand en niemand kan die vlam blus (Is dit te warm vir jou)
Kom voel die vuur voel hoe warm dit is
Jy maak my mal my wêreld het verander
Ek maak die reëls kom staan 'n bietjie nader
Kom aan kom aan kom aan
En baby baby as die son op kom
Hou jy my vas in die oggendson
En jy soen my sag net jy maak my dag
Dan begin ons weer voor en dan doen ons dit oor

가사 번역

나는 그녀가 내 꿈보다 더 아름다운 소녀를 가지고
그녀의 뜨거운 사랑 나는 깨끗한 손실
그녀는 나의 세계가 변화한 나를 미치게 한다
규칙을 좀 더 가까이 서게 만들죠
이리 오너라
아무도 내 품에서 당신을 데려갈 수 없기 때문에 훔칠 수 있습니다
오늘 나는 당신의 모든 정액 부분을 원하는
불타서 불타버릴 거야
시트댄스 사이에 같이 가자
왜냐면 아무도 우리가 서로 밖으로 나갈 수 없기 때문이야
누가 우리 시간에 가고 누가 그것을 지킬 것인가
불타서 불타버릴 거야
시트댄스 사이에 같이 가자
우리는 불을 사랑하고 아무도 불꽃이 소화 할 수 없습니다(그것은 당신을 위해 너무 뜨겁다)
화재 느낌을 와서 그것이 얼마나 뜨거운 느낌
내 세상이 바뀌었다는 게 미쳤군
규칙을 좀 더 가까이 서게 만들죠
이리 오너라
태양이 올 때 아기 아기
날 아침 햇살에 가둬놔
그리고 당신은 나에게 부드러운 키스 만 내 하루를 만들어
그런 다음 우리는 다시 시작하고 우리는 그것을 통해 할