Piet Botha — Die Kind 가사 및 번역

이 페이지에는 Piet Botha의 노래 "Die Kind"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Willie maak nog net daai oproep
Want jou moeder wil weet
Waar slaap jy vanaand
Dit was alles eintlik so onnodig
Maar wat kan 'n mens nou eintlik se
Ja die kind gaan nou alleeen
In die wye wereld in
Kinders op elke straat
Kinders van die reen
Daar is niks meer om te se nie
Dit maak nie veel meer saak nie
Winter of Somer
Die kind is altyd alleen
Op skool was sy almal se liefling
Ons liewe Elmien
So belowend maar altyd 'n bietjie anders
Sy werk nou die nagskof
Vir die wyse manne van die Ooste
En hulle ryk bedorwe seuntjies
Elke kind het sy eie seer hart
Glimlag, liefde pyn en nog wat
En solank die oë nog lag is die kind seker okay.

가사 번역

윌리는 여전히 그 전화를합니다
네 엄마가 알고 싶어 하니까
오늘 밤 어디서 자니?
그것은 모두 실제로 그렇게 불필요했습니다
그러나 실제로 실제로 무엇을 할 수 있습니까
예,아이는 이제 골목을가고있다
넓은 세상에서
모든 거리의 어린이
비의 아이들
할 말이 더 이상 없다
그것은 훨씬 더 중요하지 않습니다
겨울 또는 여름
아이는 항상 혼자 있다
학교에서,그녀는 모두의 사랑이었다
친애하는 엘미엔
그래서 유망하지만 항상 조금 다릅니다
그녀는 이제 야간 근무
동쪽의 현명한 자들을 위해
그리고 그들은 부자 버릇 어린 소년입니다
모든 아이들은 자신의 아프는 마음을 가지고 있습니다
미소,사랑,고통 및 더 많은 것
그리고 눈은 여전히 웃고 한,아이는 확실히 괜찮아.