Piet Botha — Gipsy In Jou Oë (feat. Koos Kombuis) 가사 및 번역

이 페이지에는 Piet Botha의 노래 "Gipsy In Jou Oë (feat. Koos Kombuis)"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Ek hou nogal van jou
En jou liggaam is okay
Die plek waar jy nou woon
Is nogal nice vir my
Dis fine as jy hier rond is
Ek like jou, dit kan jy maar glo
Maar ek’s eintlik verlief
Op die gipsy in jou oë
Daar’s altyd koffie op jou rak
En lekker goed in jou kombuis
Jy maak my stadig mak
Maar ek raak net meer uitgespace
Hoe meer jy stilsit, hoe meer wil ek weghol
Saam, tot waar ons so windvry kan wees
Voëls wat ver vlieg
Soos die gipsy in jou oë
Ek’s crazy, crazy, crazy
Al my vriende se ook so
Maar dis nie my skuld nie, wat wo
Dis die gipsy in jou oë
Elke mens het 'n obsessie
En myne is nie jy nie
Maar troos joun daaraan, donker kind
Ek hoef nie verder te ry nie
Want iewers tussen ons
Maak 'n fantasy my skoon bewoë
Dis daai vreemde mens diep in jou
Dis daai gipsy in jou oë
Ek’s crazy, crazy, crazy
Al my vriende se ook so
Maar dis nie my skuld nie, wat wo
Dis die gipsy in jou oë
Jy dink dat ek jou liefhet
Want ek volg jou waar jy gaan
Maar ek wag vir daardie oomblik
Total eclipse van son en maan
Magic van onder of van bo
Ja, ek hou die heel aand dop
Vir die gypsy in jou oë
Ek vra my dikwels af
Waar die wonderwerk vandaan kom
Is dit wingerd in die Boland
Of 'n mite in beton?
Hoe kan jy so ver wees en
So naby tegelyk
Ja so 'n raaisel van: Tweeling?
Wie is die gypsy in jou oë?

가사 번역

나는 당신의 꽤 좋아
그리고 당신의 몸은 괜찮습니다
지금 사는 곳
나를 위해 아주 좋다
당신이 여기 있다면 그건 괜찮아요
나는 당신을 좋아하지만 믿을 수 있습니까
그러나 나는 실제로 사랑 해요
눈빛에 관음증세가
당신의 선반에 항상 커피가 있습니다
그리고 당신의 부엌에서 좋은 좋은
당신은 나를 천천히 막
그러나 나는 단지 더 많은 uitgespace 를 얻는다
가만히 앉아있을수록 난 도망가고 싶어
함께,우리가 어디 그래서 풍선이 될 수 있습니다
먼 조류 비행
눈빛에 관음증세처럼
난 미쳤어,미쳤어,미쳤어
내 모든 친구들도
하지만 내 잘못이 아니야.
눈빛에 관음증세야
모든 사람이 페티쉬
그리고 내 것은 당신이 아니다
그러나 그것을 위로하십시오,어두운 아이
더 이상 운전할 필요 없어요
우리 사이 어딘가에 있기 때문에
환상 나 아직도 이동 확인
당신 깊은 곳에서 이상한 사람이군요
눈빛에 관음증세야
난 미쳤어,미쳤어,미쳤어
내 모든 친구들도
하지만 내 잘못이 아니야.
눈빛에 관음증세야
당신은 내가 당신의 사랑이라고 생각
당신이 가는 곳에 나는 당신을 따르기 때문에
하지만 난 그 순간을 기다리고 있어요
태양과 달의 총 일식
아래 또는 위에서 마법
예,나는 전체 저녁 추적을 좋아한다
집시를 위해 당신의 눈
나는 종종 나에게 묻는다.
기적이 어디서 왔는지
볼랜드의 포도원인가?
또는 콘크리트 신화?
당신은 어떻게 지금까지 할 수 있습니까
같은 시간에 너무 가까이
예 이러한 신비:쌍둥이?
집시 눈엔 누구야?