Piet Botha — In Die Transvaal 가사 및 번역
이 페이지에는 Piet Botha의 노래 "In Die Transvaal"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
Die donderweer raas oor jou radio
Die nag kom aan
Nog 'n vaal skemer het gekom en gegaan
Gister hang soos 'n landskap
In 'n goue raam
Jy wonder wat pla jou
Jy voel so oud vanaand
Jy’s lewenslank in die wilde Transvaal
Hier’s 'n deurnagdiens vir
'n man soos jy, 'n man soos jy
Wonder jy wanneer kom
Die Oubaas jou haal
Is jou huur betaal kan jy vir
Altyd hier bly? In die Transvaal
Die brandewyn raas soos 'n rodeo
Met 'n engel in die saal Sy vaa jou naamn en trou met jou
Hou 'n gront ontlaaal
Jare daarna is jy eensaam
En grys met 'n glas
Dis dop en dam en deesdae
Is die linkerbaan jou baas
Jy’s lewenslank in die harde Transvaal
By die vurk in die pad skiet jy links
En dan hou jy net aan en aan on as die derde kraai vlieg
Gaan jy staan en klim deur die drade
Jy’s lewenslank in die bitter Transvaal
가사 번역
당신의 라디오에 천둥 분노
밤이 다가오고
아직도 둔한 황혼이 와서 갔다
어제는 풍경 처럼 걸려
황금 프레임
당신은 당신을 귀찮게 궁금해
오늘 밤 너무 늙었구나
야생의 천국에서의 삶
여기에 대한 deurnagdiens 가 있습니다
너 같은 남자,너 같은 남자
올 때 궁금
는 당신의 선택을 간지러워
당신의 임대료는 당신이 할 수있는 지불
항상 여기에 머물? 뜻 Transvaal 에서,Transvaal
브랜디는 로데오처럼 꾸중
홀 안의 천사와 함께 그녀는 당신의 나암과 결혼
온트라알 gront 유지
그 후 몇 년 동안,당신은 외롭습니까
그리고 유리 회색
그것은 추적 및 댐과 요즘입니다
왼쪽 차선이 네 보스니?
당신은 가혹한 Transvaal 의 인생입니다
포크에서 왼쪽으로 쏩니까
그리고 세 번째 까마귀가 날 때 당신을 계속 유지
당신은 일어 서서 전선을 통해 상승 할 것입니다
당신은 쓴 Transvaal 의 인생입니다