Piet Botha — Sien Jou Weer 가사 및 번역

이 페이지에는 Piet Botha의 노래 "Sien Jou Weer"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.

가사

Mmmm sê net weer
Al die liefde so getrou gesweer
Kamma kamma
Behandel my soos 'n weggooikind
Maar ek is nie jou vaaljapie
Ek loop baie saam met
Die nag en die wind
En spoke het ek baie gesien
Maar ek wag nog
Koor:
Kyk nou die langpad
Roep my nou maar weer
Daar is genade en liefde
En nog baie meer
Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
En alwat jy doen, ek sê maar niks
Laat dit met jou goedgaan
Sien jou weer
Koor
Daar is 'n kamer met vier mure
En geen son
Wie is die duiwel
Wie sal die liefde kom red
Lewe dan maar soos jy wil
Want jy sal altyd laaste lag
Ek hoor sirenes iewers in die nag
En ek wonder wat dit was
Koor

가사 번역

Mmmm 그냥 다시 말
모든 사랑은 그렇게 충실 맹세
Kamma kamma
나를 베구이킨처럼 대해라.
하지만 난 네 바알자피가 아니야
나는 매우 함께 걸어
밤 바람
그리고 유령 나는 매우 보았다
하지만 난 여전히 기다리고
합창:
지금 시계 이 langpad
지금 전화 하지만 다시
은혜와 사랑이 있습니다
그리고 훨씬 더
이미 사라 다른 여름보기
그리고 당신이 할 alwat,내가 말하는하지만 아무것도
고드가안한테 맡겨
다시 당신을 참조하십시오
합창
네 개의 벽을 가진 방이 있습니다
그리고 태양 없음
누가 악마
누가 사랑이 올 것이다 저장
당신이 원하는 대로 생활 그 후에 그러나
당신은 항상 마지막 웃음을 가질 것이기 때문에
나는 밤에 어딘가에 사이렌을들을 수 있습니다
그리고 나는 그것이 무엇인지 궁금해
합창