Worsie Visser — Strandfontein 가사 및 번역
이 페이지에는 Worsie Visser의 노래 "Strandfontein"의 가사 및 한국어 번역이 포함되어 있습니다.
가사
dit was n helder maanskyn aand
daar op strandfontein se strand
toe stap net ek en jy
en ons loop hand aan hand
met ons pype opgerol
en ons tone in die koue sand
en eenkant by die kommetjie
was daar fosfor liggies wat brand
ek beloof aan jou die see
met die maan en die sterre saam
jou liefde is vir my
n vreemde wentelbaan
ek beloof aan jou die see
met die maan en die sterre saam
jou liefde bly vir my
n vreemde wentelbaan
sout is die smaak op jou lippe
as ek jou so sagkens soen
die water klots teen die klippe
wat anders kan ek doen
die maan het agter n wolk verdwyn
maar ons liefde die sal nie kwyn
dit sal net altyd sterker wees
soos die see en die gety
ek beloof aan jou die see
met die maan en die sterre saam
jou liefde is vir my
n vreemde wentelbaan
ek beloof aan jou die see
met die maan en die sterre saam
jou liefde bly vir my
n vreemde wentelbaan
dit is n helder maanskyn aand
hier op strandfontein se strand
nou loop ek hier alleen
met my hart hier in my hand
met my pype opgerol
en my tone in die koue sand
en eenkant by die kommetjie
was daar fosfor liggies wat brand
ek beloof aan jou die see
met die maan en die sterre saam
jou liefde is vir my
n vreemde wentelbaan
ek beloof aan jou die see
met die maan en die sterre saam
jou liefde bly vir my
n vreemde wentelbaan
jou liefde bly vir my
n vreemde wentelbaan
jou liefde bly vir my
n vreemde wentelbaan
가사 번역
밝은 달빛의 밤이었지
이 스트란 폰테인 해변에
때 단계 당신과 나
그리고 우리는 손에 손을 걸어
우리의 파이프가 롤업 된 상태에서
그리고 차가운 모래에 우리의 발가락
그리고 kommetjie 를 제외하고
불에 칼슘 빛이 있었다
바다랑 약속했잖아
달과 별을 함께
당신의 사랑은 나를 위해
이상한 궤도
바다랑 약속했잖아
달과 별을 함께
당신의 사랑은 나를 위해 남아 있습니다
이상한 궤도
소금은 당신의 입술에 맛 이다
나는 그렇게 부드럽게 키스
돌에 대한 물 랩핑
그 밖의 무엇을 할 수 있습니까
달은 구름 뒤에 사라 갔다
그러나 우리의 사랑은 약해지지 않을 것입니다
그것은 항상 더 강해질 것입니다
마치 바다와 조수처럼
바다랑 약속했잖아
달과 별을 함께
당신의 사랑은 나를 위해
이상한 궤도
바다랑 약속했잖아
달과 별을 함께
당신의 사랑은 나를 위해 남아 있습니다
이상한 궤도
밝은 달빛의 저녁
여기 스트란 폰테인 비치
지금 나는 여기 혼자 걸어 간다
내 손으로 여기 내 마음
내 파이프 압연
그리고 차가운 모래에 내 발가락
그리고 kommetjie 를 제외하고
불에 칼슘 빛이 있었다
바다랑 약속했잖아
달과 별을 함께
당신의 사랑은 나를 위해
이상한 궤도
바다랑 약속했잖아
달과 별을 함께
당신의 사랑은 나를 위해 남아 있습니다
이상한 궤도
당신의 사랑은 나를 위해 남아 있습니다
이상한 궤도
당신의 사랑은 나를 위해 남아 있습니다
이상한 궤도